Gladde Fluitbek

Die Gladde fluitbek (Fistularia commersonii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Mosselbaai.

In Engels staan die vis bekend as die Smooth flutemouth.

Gladde fluitbek
Gladde Fluitbek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. commersonii
Binomiale naam
Fistularia commersonii
Rüppell, 1838 

Voorkoms

Die vis se lyf is slank en glad met geen riwwe op die dorsale gedeelte nie. Die oog se pupil is ovaalvormig. Daar is 'n dorsale vin, anale vin en pektorale vinne teenwoordig. Die lyf is olyfgroen aan die sye en die bokant en wit aan die onderkant met 'n paar blou lyne of blou kolletjies wat op die sye voorkom. Die vis kan tot 1,2 m lank word.

Habitat

Die vis verkies vlak riwwe en seegrasbeddings om in te leef en is al opgemerk op 'n diepte van 128 m. Hulle eet ander vis bv. bontpalings, slangpalings, kardinaalvisse, sardyne en ook garnale. Die vis is eetbaar.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gladde Fluitbek VoorkomsGladde Fluitbek HabitatGladde Fluitbek Sien ookGladde Fluitbek BronGladde Fluitbek VerwysingsGladde Fluitbek Eksterne skakelGladde Fluitbek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksualiteitLeierskapBeëdigde verklaringNiersteenNaaldekokerMiddeloorontstekingXenofobie in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerTaalRoofdierVlekvrye staalOnderwysTrappe van vergelykingSuurstofWerkloosheidMaselsBerghaanBestuiwingTsoenamiSwart nasionalismeGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogOudtshoornMusieksimboleArmoedeverligtingSeksismeStikstofArendJavaScriptCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVierde Industriële RevolusieBestaansboerdery22 NovemberHomoniemMielieSeksuele opwekkingNederduitse Gereformeerde KerkFinansiële staatLys van bekende Suid-AfrikanersTsongaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKlem-in-die-kaakKultuurKlankBewussynHartEweknienetwerkProteïenAlkoholismeNadia ValvekensKlavierBateBraaiAartappelWitbankMuskietElektrodeGewone breukeDokterShakaBoelieryMonopolyDikdermMorfeemRugbywêreldbeker 2023SportSinoniemJSEHeupPapierVolstruisHondSendelingposisieDesimale breukeLionel MessiDie GelofteRente🡆 More