Giza

Giza of Gizeh (Arabies: ‏الجيزة al-Dschīza) is ná die hoofstad Kaïro en Alexandrië met 'n bevolking van 2 681 863 in 2007 die derde grootste stad in Egipte.

Die stad is veral bekend vir die Groot Piramide, Dodeakker van Giza en die Piramides van Giza. Die stad lê naby Kaïro aan die Nylrivier.

Giza
‏الجيزة
Giza

Kaart Wapen
Giza
Giza
Vlag
Giza
 Land Vlag van Egipte Egipte
 Provins Giza
 Koördinate 29°59′N 31°08′O / 29.983°N 31.133°O / 29.983; 31.133
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 68 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 2 681 863
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +2
 - Somertyd geen
Giza
Die Groot Piramide van Giza
Giza
Man op 'n motorfiets in Giza, met 'n piramide in die agtergrond

Tags:

AlexandriëArabiesDodeakker van GizaEgipteGroot Piramide van GizaKaïroNylrivierPiramides van Giza

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleilandLys van Afrikaanse skrywersProstaatkankerNarsismeSikloonHernubare energieFranse RewolusieKurt-Lee ArendseNatriumsulfietKolonoskopieBeesSean CombsAvbobWillie JoubertJeugdagHaasBruin huisslangDramaInternetGesonde dieetHadedaRenaissanceInstagramProteaGautengTrappe van vergelykingKunselementeVerlede tydAssonansieBerghaanJakkalsKernkragShakaRobert SobukweLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KorrupsieVaginaKasteel die Goeie HoopSuiwelprodukCristiano RonaldoTweede VryheidsoorlogLeonardo da VinciSwartkwasmuishondDirekte en Indirekte redeKultuurRenosterFibonacci-reeksKinderregteSarel Jacob PretoriusBronadresBestaansboerderyCheslin KolbeNasionaal-SosialismeGroot TrekBynierPad na jou hartVaalrivierViëtnamoorlogGrondwetWerkersdagWoordNasionale VrouedagNag van die lang messeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesAfrikaIndiëNiersteenKlem-in-die-kaakLys van Kaapstad se voorstedeSwart menseHolocaustReënChapmanspiek-rylaanAB de Villiers🡆 More