Stele

’n Stele (meervoud steles, van die Griekse στήλη, stēlē) is die argeologiese term vir ’n stuk steen of hout wat as ’n monument opgerig word, dikwels vir begrafnis- of gedenkingsdoeleindes.

Hulle bevat dikwels teks en versierings, en is uitgekerf of geverf. Westerse grafstene is tradisioneel steles, maar word selde so beskryf.

Stele
Detail op ’n replika van die Droomstele van Toetmoses IV (San Jose, Kalifornië.

Een van die bekendste steles is die Droomstele van Toetmoses IV, wat beskryf hoe die Groot Sfinks van Giza in ’n droom aan hom verskyn en sy koninkryk aan hom bemaak het.

Verwysings

Tags:

GrieksMonument

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oos-KaapLeenwoordMenseregteMadison IvyDiepaartromboseLeierKunsmatige intelligensieRoofvoëlDelft, KaapstadMartin Luther King jr.Nag van die lang messeWaterpokkiesToerismeProteaLiefdeNoord-Sotho (taal)SuikersiekteSpreeuPlaattektoniekCleopatra VIIApartheidNarsistiese persoonlikheidsteuringKurt-Lee ArendseEkonomiePiesangLewerKunselementeOudtshoornBeurtkragOseaanDemi Lee MooreKolitisDramaNatriumsulfietMynbouRoemeensDrakensbergeAluminiumSwedeEmfiseemPlastiekSoweto-opstandGasSekondêre sektor van die ekonomieRassisme in AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseSwartrenosterOplossing (chemie)BysteekJan van RiebeeckTelkomBewussynDiarreeTropiese sikloonSelfoonCarles PuigdemontKommunikasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LeeuBruto binnelandse produk633SanskritTopsy SmithUnited Democratic FrontHipoteseHorlosieHector PietersonKondensasieErfenisEienaamGeografie van Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoMonopolie20ste eeu🡆 More