Getande Glipvis

Die Getande glipvis (Gazza minuta) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Port Alfred.

In Engels staan die vis bekend as Toothed soapy.

Getande glipvis
Getande Glipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Gazza
Spesie:
G. minuta
Binomiale naam
Gazza minuta
(Bloch, 1795)

Voorkoms

Die kop en lyf van die vis is silwer en die vis is blou gelerig aan die bokant met donker oranje geel vlekke op. Die rand van die dorsale vinne is swarterig en dié van die anale en stertvinne is gelerig. Die vis word tot 18 cm groot.

Habitat

Die vis verkies die vlak kuswater om in te woon tot op dieptes van 40 m en eet bodem skaaldiere, wurms en vis. Hulle skiet kuit in dieper waters.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Getande Glipvis VoorkomsGetande Glipvis HabitatGetande Glipvis Sien ookGetande Glipvis BronGetande Glipvis VerwysingsGetande Glipvis Eksterne skakelsGetande Glipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

24 AprilLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsErosietipesWillie JoubertDigitale en analogiese tydAfkortingMadison IvyLien se lankstaanskoeneNiemetaalDarwinismeKatoenKletsrymSaartjie BaartmanOligopolieMag (sosiale wetenskappe)IsraelKommunikasieOntbossingMigrasie van voëlsVoegwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGesondheidResensieNasionale lied van Suid-AfrikaGeslagsgelykheidKalsiumSjimpanseePaasfeesCurly HowardKomplementêre kleureKonsentrasiekampAtleetvoetPinksterLangste woordBywoordAfrikaOnderwysJagluiperdEkonomiese sektorJan van RiebeeckWhatsAppVoedingSoweto-opstandJeuksiekteBeurtkragRekeningkundeVarkDierSkarlakenkoorsJeugdagSuid-AfrikaBybelLikkewaanTemperatuurPussy RiotVerkoueTropiese sikloonSwemSeptimius AwardsKlitorisHoedPlastiekJohan VorsterIndustriële RevolusieWalvisOntwikkelende landSuikersiekteEkostelselCristiano RonaldoLys van Suid-Afrikaanse musikanteMondMeningsverskil oor aardverwarmingBernice WestBTWSwawelSuid-Afrikaanse InkomstediensEkonomie van Suid-Afrika🡆 More