Gespikkelde Opah

Die Gespikkelde opah (Lampris guttatus) is 'n vis wat voorkom in al die oseane van die wêreld in subtropiese en gematigde waters; hulle kom nie voor in ekwatoriële water nie.

In Engels staan die vis bekend as die Spotted opah.

Gespikkelde opah
Gespikkelde Opah
Lampris guttatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Lampridiomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Lampris
Spesie:
L. guttatus
Binomiale naam
Lampris guttatus
(Brünnich, 1788)

Voorkoms

Die vis se lyf is blouerig met die bokant donkerder en die onderkant meer silwerblouerig. Die hele lyf is ook bedek met wit kolletjies. Al die vinne en die voorste gedeelte van die snoet is rooi-oranje van kleur. Die vis word tot 1,8 m lank en 150 kg swaar.

Habitat

Die vis kom voor in die oop see; vanaf die oppervlakte tot by dieptes van 500 m. Hulle eet pelagiese vis; asook tjokka en jellievis. Dit is 'n goeie eetvis.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Tags:

Gespikkelde Opah VoorkomsGespikkelde Opah HabitatGespikkelde Opah Sien ookGespikkelde Opah Eksterne skakelGespikkelde Opah BronGespikkelde Opah

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkkedisVoedingVratKolonisasieDigitale en analogiese tydPlae van EgipteDachshundBreinvliesontstekingDigtheidSweedsPersentasieSelfvertroueBetonLys van Afrikaanse skrywersWoordeboek van die Afrikaanse TaalNederlandsTandbederfHartLien se lankstaanskoeneNasionaal-SosialismeAntjie KrogSokkerKunsmatige algemene intelligensieKernoorlogGrootste rampe in Suid-AfrikaWinterKorrupsieRacheltjie de BeerKoorsBrandstofMantisJan-Willem BreureCremonaOlimpiese SpeleJan van RiebeeckTswanaThys die BosveldklongDuitslandHaaieSteenkool in Suid-AfrikaMaroela MediaMurraysburgMenseregtedagSebraAppelGroepsgebiedewetKatherine JohnsonSuikersiekteGroot GatArmoedeverligtingRekenaarDie Stem van Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersVerkragtingAngolese BurgeroorlogLys van Joodse feeste en herdenkingsPersoonlikheidHoenderPoesGriepKweekhuisgasRina HugoNaaldekokerMorfeemHemelvaartDieremishandelingMoskouSpinnekopKunsmatige intelligensieMobutu Sese SekoMeningsverskil oor aardverwarmingAtlantiese OseaanOutismeSoogdierRobert Sobukwe🡆 More