Gene Sheldon

Gene Sheldon (1 Februarie 1908 – 1 Mei 1982) was 'n Amerikaanse akteur.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 3 Ring Circus (1954) en Babes in Toyland (1961), en in die televisiereeks Zorro (1957).

Gene Sheldon
Geboortenaam Eugene Hume
Geboorte (1908-02-01)1 Februarie 1908
Sterfte 1 Mei 1982 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1937: Television Talent
  • 1939: Lucky to Me
  • 1945: Where Do We Go from Here?
  • 1954: 3 Ring Circus
  • 1958: The Sign of Zorro
  • 1959: Zorro, the Avenger
  • 1960: Toby Tyler or Ten Weeks with a Circus
  • 1961: Babes in Toyland

Televisiereekse

  • 1957: Zorro

Video's

  • 1998: Zorro: Invitation to Death - Vol. 4

Eksterne skakels

Tags:

Gene Sheldon FilmografieGene Sheldon Eksterne skakelsGene SheldonVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartNasiebouSonnestelselProvinsies van Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaAardedagMateriaalAfrikaanse WikipediaHoofkarakterVerkoueByung-Chul HanDonkieTussenwerpselRekenaarLys van Suid-Afrikaanse musikanteSmaakJosef StalinWillie JoubertGewone breukeRenteEiffeltoringWitbloedselDagboekEuropaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWhatsAppKunselementeKoppeltekenMenseregteBestaansboerderyJeugdagEugenetikaVoedingBetonNeurenberg-verhoreBreinvliesontstekingDundermHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikanersSkaapBeurtkragDuitse maselsLeestekenKlimaatStam (taalkunde)DaggaWerkloosheidVersamelnaamLieweheersbesieDialoog in fiksieAardverwarmingNiersteenYsterSportEkostelselBalletAnilingusKunsmatige intelligensieKoolhidraatLenteMetafoorAkuut20ste eeuLien se lankstaanskoeneAkkedisSendelingposisiePeriodieke tabelSelfoonPlastiekErosietipesGesondheidBesproeiingSwartrenosterAluminiumGeestesteuring🡆 More