Gemini 4: Ruimtetuig

Gemini 4 (amptelik Gemini IV) was die tweede bemande ruimtevlug van NASA se Gemini-program gedurende 1965.

Dit was die tiende bemande Amerikaanse ruimtevlug (insluitend twee vlugte van die X-15); dit is almal vlugte hoër as 100 km d.w.s. hoër as die Kármán-lyn.

Gemini 4: Ruimtetuig
Ed White buite Gemini 4

Die ruimtevaarders James McDivitt en Ed White het in vier dae 66 keer om die aarde gewentel. Dit is ook die naaste wat 'n Amerikaanse ruimtevlug aan die Russiese Vostok 5 se vyf dae in die ruimte kom. Die hoogtepunt van die sending was die eerste ruimtewandeling deur 'n Amerikaner. Ed White het vir ongeveer twintig minute buite die tuig gesweef, alhoewel hy steeds met 'n lewenskoord aan die tuig verbind was.

Die vlug was ook die eerste waar daar gepoog is om met 'n ander ruimtetuig te dok, McDivitt het probeer om sy tuig tot naby die Titan II GLV (tweede stadium wat dit die ruimte in gestuur het) te bring maar was nie suksesvol nie.

Dit was ook die eerste Amerikaanse vlug waar daar wetenskaplike eksperimente in die ruimte gedoen is, insluitend die gebruik van 'n sekstant om navigasie met behulp van die sterre se posisie te doen, ter voorbereiding vir die Apollo-program.

Bemanning

Posisie Ruimteman
Bevelvoerder James McDivitt
Eerste ruimtevlug
Vlieënier Ed White
Enigste ruimtevlug

Verwysings

Tags:

Gemini-programKármán-lynNASA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MateriaalAntjie SomersSonWerkersdagAB de VilliersHorlosieSelfbeeldMorfeemCremonaLaeveldLys van Suid-Afrikaanse skrywersOntwikkelende landAtlantiese OseaanPaarl GimnasiumStedelike hitte-eilandKrokodilNoord-KaapAfrikaAborsieArmoedeGeskiedenis (vakgebied)Lika BerningJudaïsmeSuid-SothoSelfstandige naamwoordReënBorsteNatriumtiosulfaatSwartrenosterPersoonlike voornaamwoordNasionale VrouemonumentKamoefleringSpelerposisies in rugbyDemokrasieToekoms van die AardeSkaakDelft, KaapstadJan van RiebeeckWitbloedselReënspinnekopVratSjimpansee7de LaanGedigLangste woordSiya KolisiPiesangOlimpiese SpeleDundermSlangKnysnaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHeelgetalSeksuele penetrasieAdolf HitlerVoedingGeskiedenis van AfrikaansHaaieMikro-ekonomieStaat PalestinaPad na jou hartIndustriële RevolusieWalvisYouTubeLettergreepArmoedeverligtingSweedsKoorsOlimpiese SomerspeleVoorvoegselWiskundeAfvalbestuurByMagnetisme🡆 More