Ruimtewandeling

'n Ruimtewandeling is enige aktiwiteit wat deur 'n ruimtevaarder buite 'n ruimtetuig uitgevoer word buite die Aarde se waarneembare atmosfeer.

Ruimtewandeling Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Die term geld veral vir 'n ruimtewandeling wat uitgevoer word buite 'n vaartuig wat om die Aarde wentel (soos die Internasionale Ruimtestasie), maar word ook gebruik in verwysings na die verkenning op die maan se oppervlak deur ses pare Amerikaanse ruimtevaarders in die Apollo-program tussen 1969 en 1972.

Ruimtewandeling
Ed White voer die eerste Amerikaanse ruimtewandeling uit

Geskiedenis

Net soos met die lansering van die eerste satelliet en die plasing van die eerste mens in die ruimte, het die Sowjetunie weer die wêreld verstom deur op 18 Maart 1965 die eerste ruimtewandeling uit te voer. Aleksei Leonof van die Woschod 2-ruimtetuig het 12 minute buite die ruimtetuig deurgebring.

Die eerste Amerikaanse ruimtewandeling is op 3 Junie 1965 uitgevoer deur Ed H. White van die tweede bemande Gemini-vlug, Gemini 4. Dit het 21 minute geduur.

Tags:

AardeApollo-programAtmosfeerInternasionale RuimtestasieRuimtevaarder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VervoerJohannes MeintjesMetaalKorrupsieInflasieProteïenMonoloogMartin Luther King jr.Noag se arkDemografie van Suid-AfrikaDeelwoordSkoenlapperMeningsverskil oor aardverwarmingSuid-Afrika-WetHoenderGeboorteVerkoueDikdermVaginaWelwitschiaGasHoofstadDemi Lee MooreFinale OplossingHeks van HexrivierBaälBiodiversiteitSkilpadAfleiding (taalkunde)Geskiedenis van Suid-AfrikaPretoriaRuslandSwartkwasmuishondEreksieVoëlWaarheid-en-versoeningskommissieMeeueLodewyk XVI van FrankrykSteenkool in Suid-AfrikaAngssteuringOm-te-infinitiefkonstruksieVerenigde KoninkrykVermenigvuldigingEskomInnes en Franna BenadéEkonomieBeurtkragAnilingusDiatomiese molekuulRasionale getalJo BlackSuid-AfrikaLys van visseMark (ekonomie)DistillasieBlaarHipoteseWaterWisselkoersJan van RiebeeckErektiele disfunksieAkuutGrondMisdaadKoolstofdioksiedWeervoorspellingSeksDierKaapstadHeuningbyMigrasie van diereLeah van NiekerkSkaakYstertydperk🡆 More