Gegenschein

Gegenschein (uit Duits; letterlik teengloed of opposisielig) is 'n dowwe verligte kol in die naglug wat reg teenoor die son aan die ander kant van die aarde geleë is.

Die trustrooiing van sonlig deur interplanetêre stof veroorsaak dié optiese verskynsel.

Gegenschein
Die gegenschein verskyn op dié foto as 'n helder kol van links bo na regs onder bo die Baie Groot Teleskoop.

Verduideliking

Nes sodiaklig, is gegenschein sonlig wat deur interplanetêre stof teruggestrooi word. Die meeste van dié stof wentel naby die sonnebaan om die son, met 'n moontlike konsentrasie van deeltjies by die L2-punt van die aarde-son-stelsel.

Gegenschein word van sodiaklig onderskei deur sy groot invalshoek van sonlig op die stofdeeltjies. Dit vorm 'n effens helderder elliptiese kol direk regoor die son binne die dowwer band van sodiaklig. Die intensiteit van die gegenschein word relatief verhoog omdat elke stofdeeltjie teen volle fase gesien word.

Verwysings

Skakels

  • Gegenschein  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DuitsRuimtestofSonlig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apokriewe boekeSkarlakenkoorsAkademiaKlimaatveranderingWolfMenstruasieChroniese siekteBerghaanSeksposisieLys van Joodse feeste en herdenkingsBrandbergPersSilwerPesachDieregeluideSirkelOrale seksD.J. OppermanWinnie Madikizela-MandelaHondSwart menseKompasNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaErica BoyerTydArabiesPolisieHokkieRugbywêreldbeker 2023VryheidsmanifesVaginaNierversakingMetafoorMonopolyVaste stofSeksismeOu Apostoliese KerkDigtheidAfvalbestuurPerdebyePseudowetenskapViëtnamoorlogMiskruierLeestekenAngolaKoorsTopsy SmithDie Stem van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsVars waterHolocaustPersoon (taalkunde)GrondwetLys van Afrikaanse rolprenteWelwillendheidsdagSlangKlavierNasiebouAtriale fibrillasieSlag van Cuito Cuanavale22 NovemberTurkyeReënSonWoordsoortDesmond TutuPropagandaKhoikhoiDemokrasieSprokieDansXhosaWaterKarretjiemenseHart🡆 More