Geelstert-Klipkabeljou

Die geelstert-klipkabeljou (Epinephelus flavocaeruleus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Oman tot Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Blue and yellow rockcod.

Geelstert-klipkabeljou
Geelstert-Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. flavocaeruleus
Binomiale naam
Epinephelus flavocaeruleus
(Lacépède, 1802)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is donker blou terwyl al die vinne en kakebeen helder geel is. By party visse is die hoekpunte van die stertvin en die rante van die dorsale-, anale- en bekkenvinne swarterig. Die vis word tot 90 cm groot en 17 kg swaar.

Habitat

Die vis leef in riwwe en rotsbodems tot op dieptes van 150 m. Die onvolwasse visse verkies vlak water en die volwasse visse dieper water. Die vis vreet onder andere vis, krap, garnale, tjokka en seekat. Die wyfies skiet kuit gedurende November tot Desember by Kenia. Dit is 'n goeie eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Geelstert-Klipkabeljou VoorkomsGeelstert-Klipkabeljou HabitatGeelstert-Klipkabeljou Sien ookGeelstert-Klipkabeljou BronGeelstert-Klipkabeljou Eksterne skakelGeelstert-Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WalvisHemelvaartsdagBloeddrukCorioliskragMusiekInligtingXHTMLAfvalbestuurAprilKunselementeKlitorisWapen van Suid-AfrikaHondBreinvliesontstekingAfrikaanse TaalmonumentNierHannes van WykKlein-KarooKitaarKangogrotteRuan PienaarDuitsSeksuele stimulasiePolisieMenseregteKoorsElon MuskKarakteriseringVlag van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringMikro-ekonomieKlavierGriekwa-AfrikaansSeekoeiDarwinismeMeervoudMonopolyWinterMasturbasieIdioomLaeveldVoëlInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVoornaamwoordVigsIntensiewe vormTweede VryheidsoorlogPad na jou hartAlliterasieBevolkingTuisbladEierstokDuitse maselsTswanaSkoolDroogteNasionale VrouemonumentSelfstandige naamwoordKrokodilChatGPTLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAborsie in Suid-AfrikaVoorsetselHeuningbyDeelteken en umlautEerste WêreldoorlogDistrik SesGroepsgebiedewetRina HugoNag van die lang messeSportSokkerNazi-DuitslandPaasfeesMoedersdagLys van veltoestandeSeksuele penetrasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetal🡆 More