Kabouterbot

Hallo KabouterBot, K175.

Aangesluit op 5 Julie 2017
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur K175 in onderwerp Welcome to non-participant

Akteurs

Ek sien pas die vordering met die artikels oor akteurs. Met eerste oog op slag lyk dit goed. Iets waaroor ek sommer gou gewonder het: sou dit moontlik wees om reeds te probeer om te skakel na bladsye oor die betrokke films? Ons het bv. reeds Star Trek, maar Spencer Daniels skakel nie daarheen nie. Ek raai daar sal hier en daar dubbelsinnighede wees oor die name. Kan kategorieë dalk help? Verder nog 'n vraag (dalk toekomende werk): die akteurbladsye waarna ek gekyk het, is almal wees. Het jy al 'n plan om dit te verbeter oor tyd? Groete, Alias (kontak) 17:52, 26 September 2018 (UTC)P

    Ons het weining artikels oor rolprente, maar die robot beskik nou oor die vermoë om tjoef-tjaf groot hoeveelhede data te deurkruis op soek na verwantskappe tussen voorwerpe. Wie sou kon raai dat ek Mac OS sou moes prysgee vir Linux om hierdie taak te verrig? Ek kan volgende 'n skrip skryf wat robotartikels oor rolprente skep, met skakels na die akteurs, wat die probleem van weesheid tot 'n mate sal aanspreek. Wat skakels in nuwe robotartikels oor akteurs na bestaande artikels oor rolprente betref: dit is beslis moontlik en ek sal hierna kyk. Dubbelsinnighede is absoluut hier 'n risiko, en nie iets wat ek dink sommer sonder menslike ingryping opgelos gaan word nie. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 18:46, 26 September 2018 (UTC)

Welkomboodskap

Is dit nodig om 'n welkomboodskap te skep vir 'n gebruiker op die Afrikaanse Wikipedia as die gebruiker nog nooit bygedra aan die Afrikaanse Wikipedia? Rooiratel (kontak) 15:04, 5 November 2018 (UTC)

    @K175: ek het hier 'n toets gedoen wat werk. Dit kry 'n gebruiker se bydraes vir verskillende wikipedias. Ek is net nie seker hoe om dit in te werk in die bot se bronkode nie. Op lyn 147 van welkom.py:

for users in self.parseNewUserLog():

Hoe gee mens die users objek die Site argument? Rooiratel (kontak) 09:15, 6 November 2018 (UTC)

          @K175: Dankie K175. Wat is jou vraag oor die lisensie? Ek het dit voorgestel want as jy nie 'n lisensie by die kode by sit nie, val dit onder kopiereg. En dan mag mense dit nie wettig gebruik sonder jou toestemming nie. - Rooiratel (kontak) 06:12, 24 Desember 2018 (UTC)

Roswitha Schutte - Geggus

De derde verwijsing (http://www.esaach.org.za/index.php?title=Geggus-Schutte,_Roswitha) bij het lemma Roswitha Schutte werkt niet correct! Eddmoos (kontak) 20:48, 17 Februarie 2019 (UTC)

Dankie vir die welkomboodskap

Dankie vir die boodskap, ek het reeds begin bydra. Bv. Wofgang Schmieder en Bach-Werke-Verzeichnis Ek sal maar leer soos wat ek voortgaan. Sprachwerk e.V. (kontak) 13:04, 1 Mei 2019 (UTC)

baie dankie vir julle warme welkom Elronichia (kontak) 12:53, 20 April 2020 (UTC)

Naturista2018

Dankie vir u welkom, groete Naturista2018 (kontak) 07:57, 22 Mei 2019 (UTC)

Thanks, but no thanks

I was helping someone with an Afrikaans Wikipedia problem beause people think the English help desk is the "headquarters". But I won't be doing any more.Vchimpanzee (kontak) 15:13, 13 Februarie 2020 (UTC)

KabouterBot dankie vir die verwelkoming. Ek het reeds bydra en sal weer as ek kan. Groete, Wikijvw Wikijvw (kontak) 09:32, 17 Maart 2020 (UTC)

Welcome to non-participant

Hi K175, thank you for creating a user talk page for me on Afrikaans Wikipedia, but I do not seem to have made any contributions here before this message that I am writing now. I don't even remember making any contributions here that might have been deleted. I do a little work at Wikidata but don't remember anything recent that affected Af pages. Why did I receive the welcome? It may be that your bot is malfunctioning, so that many other editors on English or other Wikipedias are likewise being confused because of receiving a welcome message in af-wiki. Fayenatic london (kontak) 09:16, 30 Julie 2021 (UTC)

Let wel: Gebruiker:JHolman het op 9 April 2021 ‘n rekening op hierdie wiki geskep. Sien [1]. – K175 (skil 'n appeltjie) 08:34, 8 September 2021 (UTC)

Tags:

Kabouterbot AkteursKabouterbot WelkomboodskapKabouterbot Roswitha Schutte - GeggusKabouterbot Dankie vir die welkomboodskapKabouterbot Naturista2018Kabouterbot Thanks, but no thanksKabouterbot Welcome to non-participantKabouterbotGebruiker:AliasGebruikerbespreking:AliasSpencer DanielsStar Trek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskietPaarl GimnasiumTrevor NasserLiewe HeksieLettergreepLys van Kaapstad se voorstedeBevolkingRosa ParksVulkanismeKlimaatsverandering in AfrikaDaggaFiela se kindAfrikaanse taalleerUitwerking van klimaatsveranderingEierstokLys van Griekse mitologiese figureHage GeingobKoorsblaarVlekvrye staalDwelmmiddelLys van Joodse feeste en herdenkingsAfrikaansNatuurbewaringMiljardApostoliese GeloofsendingAngssteuringBaljuEben EtzebethMetaalBelastingRina HugoSoogdierKrugerwildtuinKunsWet op NaturellengrondNag van die lang messeHemelvaartAborsie in Suid-AfrikaEkonomiese sektorBloeddrukLongontstekingToerismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHondVerkoueLys van elemente volgens simboolBreedtegraadMagnetismeGenitale vratSkoolHernubare energieWaterPrimêre sektor van die ekonomieSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van nedersettings in Suid-AfrikaLongEkostelselNiemetaalGrondbesoedelingAarverkalkingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Nelson MandelaPseudowetenskapVrugbaarheidMaatskappyHomofoonKarpaletonnelsindroomInfeksieLys van myne in Suid-AfrikaNederduitse Gereformeerde KerkRob HersovLidwoordSendelingposisieAfrikaDriedimensioneelTsongaLeeu🡆 More