Fiksheid

Fiksheid is 'n toestand van gesondheid en welsyn en meer spesifiek die vermoë om aspekte van sport, beroepe en daaglikse aktiwiteite uit te voer.

Fiksheid word oor die algemeen verkry deur behoorlike voeding, matig kragtige fisiese oefening en voldoende rus saam met 'n formele herstelplan.

Fiksheid
Fiksheid word onder andere deur oefening verkry. Hierdie foto wys Rich Froning Jr. – viermalige wenner van die "Fittest Man on Earth" titel.

Voor die Nywerheidsomwenteling is fiksheid gedefinieer as die vermoë om die dag se aktiwiteite uit te voer sonder oormatige moegheid of lusteloosheid. Met outomatisering en veranderinge in lewenstyl word fisieke fiksheid egter nou beskou as 'n maatstaf van die liggaam se vermoë om doeltreffend en effektief in werk en tydens ontspanningsaktiwiteite te funksioneer, gesond te wees, hipokinetiese siektes te weerstaan, die immuunstelsel te verbeter en noodsituasies te kan hanteer.

Verwysings

Tags:

GesondheidSportVoedingWelsyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinsbouJodeSkarlakenkoorsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBrongitisMickey MuisKlem-in-die-kaakLugbesoedelingLandbouPiesangJode in Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSpelerposisies in rugbySjimpanseeXHTMLMiddelmisbruikMierToringEkonomieZack du PlessisBrandstofKoorsblaarVoortrekkersEerste WêreldoorlogSanskritBelastingPornhubBurgerregteVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameAtlantiese OseaanVolstruisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BalletLien se lankstaanskoeneGewone breukeBiodiversiteitMantisTsoenamiHibernasieLys van myne in Suid-AfrikaSikloonLeah van NiekerkWiskundige terminologieFinale OplossingCovid-19-pandemieSuiwelprodukAanhalingstekensGasLika BerningKoperInleiding tot die genetikaMieliestronkGrondsoorteBolandse aardbewing van 1969HeuningbyKopieregGordelroosByAfrikanernasionalismeKongo-krisisOorkruipersVigsKolorektale kankerDrinkwatervoorsieningDysselsdorpVolksrepubliek ChinaGeslagsgelykheidBloedsomloopstelselMonumentSiya KolisiStereotipeMusiekUitwerking van klimaatsveranderingGeskiedenis van Suid-AfrikaHokkieKarpaletonnelsindroom🡆 More