Ondernemingsargitektuur

Ondernemingsargitektuur is 'n tydgeordende, dinamiese ontwerp van 'n onderneming in sy geheel, wat:

  • gebaseer is op 'n verlangde toekomsvisie en migrasieplan
  • opgestel is volgens 'n gemeenskaplike stel riglyne, beginsels en basiese boustene,
  • beoog om 'n bepaalde gemeenskaplike ondernemingsbevoegdheid te vestig
  • die onderneming se kompeterend fiksheid verhoog, risiko's bestuur en rykdom skep.
  • prioritiseer in watter volgorde verbeterings geïmplementeer word.
Ondernemingsargitektuur
Voorbeeld van 'n ondernemingsargitektuur.

Ondernemingsargitektuurdomeine

'n Ondernemingsargitektuur bestaan uit verskeie domeine wat die volgende insluit:

  • Besigheidsargitektuur
    • Prosesargitektuur
  • Inligtingsargitektuur
    • Data-argitektuur
    • Sekuriteitsargitektuur
    • Integrasieargitektuur
  • Toepassingsargitektuur
  • Tegnologiese argitektuur
    • Bedryfstelselargitektuur
    • Bedienerargitektuur
    • Netwerkargitektuur
  • Diensgeoriënteerde argitektuur

Verwante skakels

Tags:

Onderneming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaGqeberhaKappie (skryfteken)AtoomHoopApokriewe boekeMenseregteKriekJoodse kalenderKlimaatveranderingAmateurradioTemperatuurDemokrasieJavaScriptGeletterdheidHokkieTikTokVioolBeurtkragHartseerMuskeljaatkatGrondbesoedelingVormSanskritVulkaanMagnetismeSoortnaamAkademiaAarverkalkingCleopatra VIIChristiaan Frederik BeyersSokkerGalileo GalileiVrouStilleweAntisemitismeHemelvaartBek-en-klouseerPeriodieke tabelWetenskaplike klassifikasieMiskruierImpakte van toerismeGeldSint JorisdagKrugerwildtuinVryheidsmanifesVigsVaalrivierBlaarSlangHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPikkewynWeervoorspellingDie ontstaan van die dramaNarsismeOplossing (chemie)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteVolhoubare ontwikkelingD.J. OppermanSeptimius AwardsDurbanViëtnamRina HugoToekoms van die Aarde7de LaanWhatsAppCarike KeuzenkampGoudDriedimensioneelBedryfstelsel (inligtingstegnologie)HeupResensieKrapLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetKoorsblaarLys van Afrika-landeRooikat🡆 More