Faraway George

Faraway George (gebore Heinrich George Günter op 24 April 1990 in Pietersburg, Limpopo) is 'n Suid-Afrikaanse musikant wat in Afrikaans en Engels sing.

Hy was 'n deelnemer aan die sangkompetisie Die Kontrak. Hy is die medeskrywer van Len Muller se liedjie "Sing vir sente" op laasgenoemde se album Oog van die storm.

Faraway George
GeboortenaamHeinrich George Günter
Gebore24 April 1990 (1990-04-24) (34 jaar oud)
Pietersburg, Limpopo
OorsprongRobertson, Wes-Kaap
GenresFolk
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, tromspeler
Jare aktief2015 - hede
Webwerfwww.farawaygeorge.co.za

Biografie

Hy is in Pietersburg, Limpopo, gebore en het aan die Hoërskool Pietersburg skoolgegaan. Hy speel reeds van die ouderdom van 14 kitaar.

Diskografie

EP's

Enkelspelers

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Faraway George BiografieFaraway George DiskografieFaraway George VerwysingsFaraway George Eksterne skakelsFaraway George199024 AprilAfrikaansDie KontrakEngelsLen MullerLimpopoPietersburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrtopediePornografieGeldOu Apostoliese KerkMenseregteAkuutKolonialismeSportSlangHematurieVoegwoordEkonomiese sektorSteve BikoKnysnaNamibiëRugbyReënBloukraanvoëlBreinvliesontstekingAsemhalingSelfieSeksInsekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KatoenTweede WêreldoorlogNierKommunikasieHartaanvalKunsmatige intelligensieSjimpanseePornografiese subgenresAfro-AmerikanersSpelerposisies in rugbyBeaufortskaalVaste stofPseudowetenskapVoëlLettergreepBipolêre gemoedsteuringVryheidsdagDuitsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAntjie SomersDachshundLidwoordWalvisGewone luislangJohan VorsterEkonomie van Suid-AfrikaBloedvergiftigingHamburgerAardeWiskundeGrondBruto binnelandse produkLenteResensieDroomMagnetismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBysteekBetonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieJohann de LangeKlein gekolde katDemi Lee MooreDeelwoordMonopolieToestand van materieLiefdeHaaieHipotese🡆 More