Brian Eno: Britse musikant, musiekvervaardiger, musiekteoretikus en visuele kunstenaar (gebore 1948)

Brian Peter George St.

John le Baptiste de la Salle Eno ([ˈiːnoʊ], * 15 Mei 1948 in Woodbridge, Suffolk, Engeland as Brian Peter George Eno), bekend as Brian Eno of kort Eno, is 'n Engelse musikant, komponis, musiekvervaardiger, sanger en visuele kunstenaar wat bekendheid verwerf het as een van die voorste vernuwers van ambient music.

Brian Eno
Brian Eno: Britse musikant, musiekvervaardiger, musiekteoretikus en visuele kunstenaar (gebore 1948)
Brian Eno in 2015
Agtergrondinligting
GeboortenaamBrian Peter George Eno
Gebore(1948-05-15)15 Mei 1948
Woodbridge, Suffolk, Verenigde Koninkryk
GenresEksperimente rockmusiek · elektroniese musiek · art pop · minimal music · generative music · glam rock · art rock
Beroep(e)Musikant, komponis, musiekvervaardiger, sanger en visuele kunstenaar
InstrumenteSintetiseerder · klavier · klawerbord · stem · orrel · saksofoon · kitaar · baskitaar
Jare aktief1970–
EtiketteIsland · Polydor · EG · Obscure · Opal · Virgin · Astralwerks · All Saints Records · Rykodisc · Warner Bros. · War
AssosiasiesRoxy Music · Robert Fripp · Harold Budd · David Bowie · Talking Heads · Jon Hassell · Cluster · Devo · David Byrne · U2 · Ultravox · Robert Wyatt · 801 · Coldplay · Genesis · Damon Albarn · Karl Hyde · Fred Frith
Webwerfwww.brian-eno.net Edit this at Wikidata

Eno het sy akademiese opleiding onder Roy Ascott by die Ipswich Civic College ontvang en vervolgens aan die Colchester Institute se kunsskool in Essex, Engeland gestudeer waar hy sy inspirasie in minimalistiese skilderkuns, kubernetiek en eksperimentele musikale tegnieke gevind het. In die vroeë 1970's het hy as sintetiseerderspeler by die musiekgroep Roxy Music aangesluit.

Roxy Music het binnekort groot sukses in die glam rock-musiekgenre behaal, maar Eno het geleidelik moeg geraak vir konserttoere en sy geskille met die groep se hoofsanger Bryan Ferry. In 1973 het Eno die groep verlaat om 'n reeks vernuwende langspelers op te neem waarop hy met verskillende musiekstyle geëksperimenteer en 'n baanbreker vir ambient music geword het.

Bronnelys

  • Reynolds, Simon (2005). "Contort Yourself: No Wave New York". Rip It Up and Start Again: Post-punk 1978–84. London: Faber and Faber, Ltd. pp. 139–157.
  • Sheppard, David (2008). On Some Faraway Beach: The Life and Times of Brian Eno. London: Orion. ISBN 978-0-7528-7570-5.

Tags:

15 Mei1948

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KookpuntLiefdeWaterbesparing in Suid-AfrikaEnkelvoudige sinOraniaBreinvliesontstekingGesonde dieetFrederik Willem de KlerkIntensiewe vormTrekarbeidWortelWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWiki CommonsRassismeBorsteVryheidsmanifesRookgewoonteAfleiding (taalkunde)Vars waterUnited Democratic FrontAarverkalkingMeningsverskil oor aardverwarmingMoedersdagGeskiedenis van AfrikaansAkuutKaapstadse waterkrisis 2015-2018Rosa ParksVryheidsdagVioolLys van Kaapstad se voorstedeKasterolieSeismologieTaalLionel MessiHipertensieVarkgriepLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJesus van NasaretHipoteseMenslike skeletBoer Soek 'n VrouFiela se kindMynbedryf van Suid-AfrikaAntoniemRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureIndustriële RevolusieVoorvoegselAkademiaSuurstofOnderwysSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Verenigde State van AmerikaCleopatra VIIErektiele disfunksieVeselMeervoudSosiale mediaTropiese sikloonKappie (skryfteken)MaselsJan-Willem BreureWayde van NiekerkIslamitiese StaatMassaGeskiedenis van Suid-AfrikaIronieEnsiklopedieGoogle MapsVisWetenskaplike klassifikasiePornografiese akteurWêreld- Ekonomiese ForumGoudMenseregtedag🡆 More