Bosveldkandelaarnaboom

Die Bosveldkandelaarnaboom (Euphorbia cooperi) is 'n boom wat tot 7 m hoog kan word, gewoonlik met 'n kaal stam van 3 m aan die onderkant.

In Suid-Afrika is die spesie inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Buite Suid-Afrika is dit inheems in Botswana, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Bosveldkandelaarnaboom
Bosveldkandelaarnaboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Genus: Euphorbia
Spesie:
E. cooperi
Binomiale naam
Euphorbia cooperi
N.E.Br. ex A.Berger, (1906)

Die boom is kandelaarvormig en lyk soos 'n sukkulent. Die giftige melksap het 'n skerp reuk, en lewer ernstige newe-effekte selfs met aanraking. Die onderste takke val elke jaar af en laat dan ronde gate teen die kaal stam. Die takke, wat skynbare litte of segmente vorm, het 4 tot 6 vlerke. Die dorings word in pare op die vlerkrande gedra.

Die bome blom in die lente, wanneer talle geelgroen, tweeslagtige blomme op die vlerkrande van die laaste taksegment verskyn. Die blomme verskyn dig op mekaar, in drie rye tussen die dorings. Die groen vrugkapsule het drie kompartemente, en verkleur rooi as dit vroegsomer ryp word.

Die boom se FSA-nommer is 346.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RassismeLeonardo da VinciBoelieryPolisiePriemgetalMandalaRuimteKolonisasieHeuningbyVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse woordelys en spelreëlsKalsiumDigtheidGeografie van Suid-AfrikaGroot GatIdioomLimpopo (rivier)Mahatma GandhiOsoonlaagKnysnaAfrikanersC.J. LangenhovenVerenigde State van AmerikaKatherine JohnsonByung-Chul HanKappie (skryfteken)Gesonde dieet20ste eeuVulkaanBloeddrukBosvarkOrthopteraAborsieStam (taalkunde)Bruin menseMieliestronkRugbyGetalAardeAardedag19de eeuSelfstandige naamwoordTremHulpwerkwoordBronsVerkragtingSonkragAsemhalingSonnestelselLongBTWAfrikaPersentasieSebraBoerboelLys van kinderspeletjiesKarakteriseringWaterstofWikimedia-stigtingOrgasmeWortelAfro-AmerikanersMorfologie (taalkunde)Jo BlackUnited Democratic FrontVoorvoegselSterPretoriaMusieksimboleElon MuskAfrikaanse taalleerHeks van HexrivierGrondwetAnglisismeEwenaarBybel🡆 More