Etoshapan

Die Etoshapan is ’n enorme vlak soutpan in die noorde van Namibië (voorheen Suidwes-Afrika) wat voorheen vermoedelik ’n standhoudende meer was wat deur die Kunenerivier onderhou is.

Die pan is 120 kilometer lank, 4800 vierkante meter in omtrek en is tans in die Nasionale Etoshawildtuin geleë. Die pan is meestal droog, maar bevat 'n dun lagie souterige water na swaar reëns. Die pan is vir die grootste deel van die jaar droë modder wat met sout bedek is.

Etoshapan
Die Etoshapan.
Etoshapan
Ligging in die noorde van Namibië

Verwysings

Tags:

KunenerivierNamibiëNasionale EtoshawildtuinSuidwes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanernasionalismeGoogle TranslateMenseregtedagSpeelkaartElektrisiteitDierWaterbesoedelingVormTsongaKunselementeSinsbouSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeKunsmatige algemene intelligensieXhosasGriepSwartbewussynsbewegingSamestellingPeriodieke tabelVaalrivierWinterHipoteseMobutu Sese SekoWaterbesparing in Suid-Afrika19de eeuSendelingposisieBaljuMynbouRookgewoonteKultuurWillie JoubertEkonomie van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBerilliumSkoenlapperSikloonKolorektale kankerRenosterSomerRuimteTussenwerpselDroomHoedWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHematurieRooms-Katolieke KerkVoortrekkersBoerboelJaco JacobsVlekvrye staalNeurenberg-verhoreBosluisbytkoorsDeelwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBiodiversiteitAkademiaBesnydenisKweekhuisgasPseudowetenskapProvinsies van Suid-AfrikaKinderregteEugenetikaSuid-Afrikaanse InkomstediensOlimpiese SomerspelePornografiese subgenresBTWBruce FordyceOlimpiese SpeleLidwoordSirkelBesoedelingDriedimensioneelDemi Lee MooreKaliumPussy RiotNiersteen🡆 More