Embrose Papier

Embrose Papier (gebore te Clanwilliam op 25 April 1997) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle en die Bulls in Superrugby speel.

Embrose Papier Rugbyportaal
Volle naam Embrose Cheldon Papier
Geboortedatum 25 April 1997 (1997-04-25) (27 jaar oud)
Geboorteplek Clanwilliam, Suid-Afrika
Lengte 171 cm
Massa 80 kg
Skool Hoërskool Garsfontein
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Jeugspanne
Jare Span
2010
2013–
Boland Cavaliers
Blou Bulle
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2018– Blou Bulle 3 (15)
korrek soos op 17 September 2018.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2018– Bulls 10 (5)
korrek soos op 17 September 2018.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014–2015
2016–2017
2018–
SA Skole
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
6
6
3
(15)
(10)
(0)
korrek soos op 17 September 2018.

Papier maak sy debuut vir die Springbokke teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington, D.C., op die ouderdom van 21.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

199725 AprilBlou BulleBulls (Superrugbyspan)ClanwilliamRugbySkrumskakelSuid-AfrikaSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BerilliumMaroela MediaWewervoëlsKunsmatige algemene intelligensieOnderwysVigsVoornaamwoordAanhalingstekensMandalaLionel MessiSelfstandige naamwoordArmoedeKultuurSeekatDoelwitEskomWet op Bantoe-onderwysWerkersdagAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieIsraelDigvormTelefoonBywoordGrondbesoedelingPenisHaasAfkappingstekenRooms-Katolieke KerkMusiekteaterBorskankerAnneli van RooyenKortverhaalOntwikkelde landGregoriaanse kalenderOndernemingsvormSint Pierre en MiquelonProvinsies van Suid-AfrikaChemiese verbindingRugbyMiltHipoteseAsemhalingBoor (element)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBelastingNamibiëLas (rekeningkunde)Klem-in-die-kaakGrondwet van Suid-AfrikaGiuseppe GuarneriBraaiMenstruasieVingerseksVenusImpakte van toerismeNazi-DuitslandLewerAtoomHeidelberg, GautengKapitaal (ekonomie)PornografieVarkMetaalnywerheidEkonomie van Suid-AfrikaHerpes simplexChristeneFiela se kindHeupKolorektale kankerHerfsOsmoseWet op Afsonderlike GerieweBuffelSonnestelselVoedingKaapse MaleiersMenslike seksuele gedrag🡆 More