Bosveldsaffraan

Die Bosveldsaffraan (Elaeodendron transvaalense) is 'n klein boompie wat inheems is in Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

In Suid-Afrika kom die boom in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Die boom groei op miershope en langs waterlope in bosveldhabitat.

Bosveldsaffraan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Elaeodendron
Spesie:
E. transvaalense
Binomiale naam
Elaeodendron transvaalense
(Burtt Davy) R.H.Archer (1998)
Sinonieme
  • Cassine transvaalensis (Burtt Davy) Codd
  • Crocoxylon transvaalense (Burtt Davy) N.Robson
  • Pseudocassine transvaalensis (Burtt Davy) Bredell
  • Salacia transvaalensis Burtt Davy

Die boom se FSA-nommer is 416.

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StereotipeAluminiumHindoeïsmeRekeningkundeDolfynSias ReineckeJazzHeupGedigMonumentLeierJan van TonderPiesangHoedNasionaal-SosialismeAnale seksKlitorisWet op NaturellengrondPlastiekEugenetikaKindersiektesAfrikaanse Taalmonument (Welkom)DigvormMigrasie van diereEkonomiese sektorLettergreepTermietBestaansboerderySanskritAlkoholismeBosvarkLionel PetersonPornografiese subgenresNiemetaalMonopolyOrtopedieAborsieNetbalGroot GatAprilConsolidated B-24 LiberatorSeksueel oordraagbare infeksieEskomSpinnekopWikimedia-stigtingLys van kinderspeletjiesRuimteOorkruipersGetalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWitbloedselSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGeskiedenis van Suid-AfrikaSteve HofmeyrMaagKrugerwildtuinSuid-SothoWetenskaplike klassifikasieMaatskappyGewone breukeKoos du PlessisBeesGrootste rampe in Suid-AfrikaJagluiperdNG gemeente MurraysburgHorlosieVarkgriepWêreld- Ekonomiese ForumApartheidVoortrekkermonumentBuffelAsemhalingSteenkoolTrevor NasserPoes🡆 More