Dromaeosauridae

Dromaeosauridae was ’n familie voëlagtige teropode-dinosourusse.

Hulle was klein tot mediumgrootte geveerde karnivore wat floreer het tydens die Kryt-periode. Die naam beteken "hardlopende akkedisse", van die Griekse δρομευς dromeus ("hardloper") en σαυρος sauros ("akkedis"). Hulle word dikwels informeel raptors genoem (na aanleiding van Velociraptor), ’n term wat gewild gemaak is in die rolprent Jurassic Park; ’n paar soorte het "raptor" in hul naam en dit beklemtoon hul sogenaamde voëlagtige gewoontes.

Dromaeosauridae
Tydperk: Middel-JuraLaat Kryt
160–66 m. jaar gelede
Dromaeosauridae
Groot: Deinonychus antirrhopus. Klein: Buitreraptor gonzalezorum. (Field Museum of Natural History).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Dromaeosauridae

(Matthew & Brown, 1922)
Subgroepe
  • Luanchuanraptor
  • Ornithodesmus
  • Pamparaptor
  • Pyroraptor
  • Variraptor
  • Xiaotingia
  • †Unenlagiinae
  • †Microraptoria
  • †Eudromaeosauria
Dromaeosauridae
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Theropoda
Klade: Eumaniraptora
Klade: Deinonychosauria
(Colbert & Russell, 1969)
Superfamilie: Dromaeosauroidea
Familie: Dromaeosauridae
(Matthew & Brown, 1922)

Fossiele is in Noord-Amerika, Europa, Afrika, Japan, China, Mongolië, Madagaskar, Argentinië en Antarktika ontdek. Hulle het in die laat Batonium-tydsnede van die Middel-Jura sowat 164 miljoen jaar gelede hul verskyning gemaak en oorleef tot aan die einde van die Maastricht-tydsnede van die Kryt sowat 66 miljoen jaar gelede – hulle het dus langer as 100 miljoen jaar bestaan voordat hulle in die Kryt-Paleogeen-uitwissing uitgesterf het.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinHerpes simplexMiltNiemetaalVerkleinwoordBronsBreinvliesontstekingJuraVrugbaarheidDieremishandelingWillie Joubert24 AprilKoos BekkerHoofstadKatherine JohnsonKletsrymBosluisbytkoorsWes-KaapKommunismeEkonomiese sektorSeptimius AwardsVeerDermpoliepKonsentrasiekampGordelroosMiddelmisbruikCurly HowardDataverwerkingJapanGraaff-ReinetAarverkalkingPastoor19de eeuLandbouOntdekking van goud in Suid-AfrikaSonMaanUniversele Verklaring van MenseregteGrootste rampe in Suid-AfrikaSASOLVryheidsmanifesDuitslandBeroerteXHTMLKaapse VlakteElon MuskSelfvertroueBoerboelStaatstoelaeOnse VaderHeks van HexrivierWolkKleurGemeenskapsorganisasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAfkortingGesondheidKunsIntensiewe vormGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSeksposisieDigitale en analogiese tydEendbekdierProstaatkankerKoolstofMangelontstekingLys van nedersettings in Suid-AfrikaWet op NaturellengrondKitaarLyfstraf in skoleNatuurbewaringKomplementêre kleureJesus van NasaretTydBesoedelingSuid-Afrika🡆 More