Driebeenresies is 'n speletjie wat tydens boeresport gespeel word.
'n Span bestaan uit twee deelnemers, waarvan die een se linkerbeen aan die ander se regterbeen vasgemaak is. As die fluitjie blaas word daar so vinnig moontlik met drie bene na die wenstreep gehardloop. Die span wat eerste by die wenstreep opdaag wen.
Die spel bevorder spanwerk en koördinasie.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Driebeenresies, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.