Draadvinvlindervis: Visspesie

Die Draadvinvlindervis (Chaetodon auriga) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Aliwal-bank tot by die Oman en ook die Rooisee.

Die kleintjies is al by Mosselbaai gevind. In Engels staan die vis bekend as die Threadfin butterflyfish.

Draadvinvlindervis
Draadvinvlindervis: Voorkoms, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Subgenus:
Rabdophorus
Spesie:
C. (R.) auriga
Binomiale naam
Chaetodon (Rabdophorus) auriga
Forsskål, 1775

Voorkoms

Die vis is plat met 'n gryswit, chevron-gestreepte lyf en met 'n geel rugvin, anale vin en stert. Dit het ook 'n swart vlek oor die oog. Die volwassenes het ook 'n swart kol op die rugvin en die rugvin ontwikkel 'n verlengde draad wat verby die stertvin strek. Die vis bly in rots- en koraalriwwe en word 23 cm lank. Hulle kan in akwariums oorleef.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Draadvinvlindervis VoorkomsDraadvinvlindervis Sien ookDraadvinvlindervis BronneDraadvinvlindervis Eksterne skakelDraadvinvlindervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse randIngrid JonkerMusieksimboleDonkieMeeueVoorvoegselSelfoonDierPoesHector PietersonXhosaGlobaliseringBruto binnelandse produkWeervoorspellingVolstruisSirkelSoortnaamJoodse kalenderGevolge van aardverwarming op oseaneBreyten BreytenbachMurunwa MakwarelaAfrikanersStedelike hitte-eilandToestand van materieKlopjagLabia (geslagsdele)KontinentBreinTikTokLetterlike en figuurlike taalgebruikJaco JacobsTrigeminale neuralgieFraktuurVoortrekkersMangelontstekingAfleiding (taalkunde)SkoolMieliestronkXenofobie in Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronInstagramSamestellende afleidingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNederlandArmoedeverligtingOplossing (chemie)Groot TrekBek-en-klouseerGianna MichaelsKlimaatsverandering in AfrikaOseaanbesoedelingEnsiklopedieTamatieBrandmondsindroomRussiese inval in Oekraïne sedert 202223 AprilOorstromingBysteekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Fiela se kindOligopolieSelfstandige naamwoordSlangWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKoos BekkerBronadresMaselsGrondsoorteAntoniemWêreldboekedagVerkoueBakterieBeroerteElandréMorfologie (taalkunde)🡆 More