Doringvis

Die doringvis (Terapon jarbua) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap.

Die onvolwasse vissies is al by Knysna opgemerk. In Engels staan die vis as die Thornfish bekend.

Doringvis
Doringvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Terapon
Spesie:
T. jarbua
Binomiale naam
Terapon jarbua
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis is silwerig van kleur met 3 – 4 vertikale geboë strepe oor die lyf, van die kop tot by die stertvin. Daar is 'n swart vlek aan die bokant van die dorsale vin. Die vis word tot 33 cm groot.

Habitat

Die vis kom voor in riviermondings en die onvolwassenes word dikwels in varswater opgemerk. Die wyfies skiet kuit in die see. Die onvolwassenes vreet onder andere amfipodes en die volwasse visse vreet bodem skaaldiere en vis. Die kry sy naam weens die feit dat hy krom trek en al sy vinne en kieu-punte laat reguit staan as 'n verdedigingsmeganisme. Dit maak dit moeilik om die hoek uit die vis te haal.

Sien ook

Doringvis 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Therapon jarbua

Bron

Tags:

Doringvis VoorkomsDoringvis HabitatDoringvis Sien ookDoringvis BronDoringvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunselementeHaaieMenseregtedagDesmond TutuKarooAfrikaanse naguilVaste stofWikimedia-stigtingPankreasKitaarKangogrotteTrevor NasserTafelbergTremAppelHidroulikaGesonde dieetMynbouSeksuele opwekkingNetbalKunsVierde Industriële RevolusieGoogle MapsTweede WêreldoorlogSmaakKoerantAfrikaansEerste WêreldoorlogSelfieAnale seksOorstromingVlekvrye staalVoortrekkermonumentPastoorVigsJode in Suid-AfrikaJohan VorsterBiodiversiteitRugbyKrimpvarkieAprilAssonansieNasionale lied van Suid-AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaStaalChromatografieMenseregteHeelgetalSkarlakenkoorsVerenigde State van AmerikaImpakte van toerismeNG gemeente MurraysburgKaartPaasfeesRuan PienaarMaagsweerFinale OplossingWeervoorspellingProstaatkankerSpinnekopBorsteToekoms van die AardeMaatskaplike verantwoordelikheidInsekKoos du PlessisSkaapPiesangEjakulasieJohannesburgWes-KaapBloukraanvoëlWiskundeTsoenamiSonNatriumtiosulfaat🡆 More