Donkerkamertjie

Donkerkamertjie is 'n speletjie, soortgelyk aan wegkruipertjie, wat deur kinders in die donker gespeel word.

Donkerkamertjie
Kinders speel donkerkamertjie.

Die speletjie word gewoonlik in die aande in 'n donker vertrek (of vertrekke) gespeel. Die kinders besluit vooraf waar daar weggekruip mag word en wie eerste "aan" is. Die kind wat "aan" is moet dan tot 50 tel voordat hy na die ander kan begin soek.

Die speletjie kan handig te pas kom as die krag af is of om kinders te help om hulle vrees vir die donker te oorkom.

Sien ook

Tags:

Wegkruipertjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksHartAfvalbestuurSpinnekopBolandse aardbewing van 1969Lys van Afrikaanse rolprenteWaterstofInfeksieLaeveldMensVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameLys van elemente volgens simboolToekoms van die AardeCovid-19-pandemieAborsieMaagsweerVulvaPankreasSwartrenosterWhatsAppKoorsHibernasieEkologieKonflik (proses)KommunikasieSokkerOu Apostoliese KerkLimpopo (rivier)Carles PuigdemontDokterWoordeboek van die Afrikaanse TaalMobutu Sese SekoSendelingposisieStedelike hitte-eilandSeekoeiSpelerposisies in rugbyJesus van NasaretYslandFinale OplossingBloedsomloopstelselSeksismeArmoedeCarike KeuzenkampKlitorisHartversakingAardrykskundeMigrasie van voëlsMusieksimboleOutismeTaalHaasKomplementêre kleureKappie (skryfteken)KarpaletonnelsindroomKolonoskopieAfrikaansLuiperdRomeinse RykStaat PalestinaPriemgetalGoogle TranslateHoedNasionale VrouedagChemiese elementNG gemeente TheunissenTrappe van vergelykingLiewe HeksieBywoordCradock-4OopbroninhoudWetenskapYster🡆 More