Die Rooi Wingerd

Die rooi wingerd is die enigste skildery wat die Nederlandse skilder Vincent van Gogh in sy leeftyd verkoop het.

Die Rooi Wingerd
Die Rooi Wingerd
Vincent van Gogh, 1888
Olie op doek, 75 × 93 cm
Poesjkin-museum

Dit is vir 400 frank verkoop aan Anna Boch, 'n impressionistiese skilder van België. Sy was die suster van Eugen Boch, 'n ander impressionis wie se portret (Le Peintre aux Etoiles) ook deur van Gogh geskilder is.

Soos Die Nagkafee, is dit deur die beroemde Russiese versamelaar Sergei Sjtsjoekin aangekoop en saam met die res van sy versameling deur die Bolsjewiste genasionaliseer. Dit is uiteindelik aan die Poesjkin-museum in Moskou gegee.

Tags:

BelgiëImpressionismeNederlandseSkilderyVincent van Gogh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepNaboomRassisme in AfrikaGriekelandLongontstekingMetaalAfrikaanse kwartelBakterieMaselsMIV/vigs in Suid-AfrikaKoekepanKroonkiewietAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePretvilleJohan VorsterJeugdagSlag van Cuito CuanavaleAarverkalkingVlakvarkPornografiese akteurLeonardo da VinciEngelsVrymesselaryKouga Plaaslike MunisipaliteitJakkie LouwAKolonoskopieUSarah Baartman-distriksmunisipaliteitAntieke Nabye OosteDuitslandIndiëNoord-AmerikaFanny Louise BernthVerenigde KoninkrykNasionale lied van Suid-AfrikaMalariaKewerMuskeljaatkatTolla van der MerweFred ZeilingaWaterkringloopAntoniemKriekTurkyeTurksvyNazi-DuitslandGrondbesoedelingOntkiemingKinkhoesKankerbossieSpringbokkeBlonde stereotipeSonnestelselArmoedeverligtingAfghanistanEreksieHannes van WykSeksuele fetisjismeJaco du PlessisPenisKain en AbelPeach van PletzenDie Real Housewives van die Wynlande13 JunieNarkoseNatrium7de LaanHerfsLugbesoedeling🡆 More