Diaspoor

Diaspoor is 'n mineraal met die chemiese formule AlO(OH).

Diaspoor
Diaspoor  
Formule AlO(OH) 
Onsuiwerhede Fe, Mn, Cr, Si 
Nickel-Strunz (10) 4.FD.10  
Kleur wit, bruin, kleurloos, ligte geel, pienk 
Glans glasagtig, pêrelagtig 
Kristalsisteem ortorombies 
Ruimtegroep Pbnm 
Eenheidsel a = 4.4007(6) Å, b = 9.4253(13) Å, c = 2.8452(3) Å 
Diaspoor
* Lys van minerale
Portaal Diaspoor Geologie

Saam met gibbsiet en boehmiet is hierdie mineraal 'n belangrike komponent van bauxiet, die erts waaruit aluminium verkry word.

Diaspoor en boehmiet is allotrope van AlO(OH) en diaspoor is termodinamies gesien die stabiele en boehmiet die metastabiele fase. Die oorgang van boehmiet na diaspoor is nogtans uiters traag. Dit is moontlik om boehmiet in 1M NaOH in teenwoordigheid van diaspoor-saadjies om te set, maar dit duur ongeveer 35 dae.

Kristalstruktuur

Die ortorombiese kristalstruktuur van diaspoor bestaan uit vervormde AlO3(OH)3-oktaëders. Elke hidroksied-ioon vertoon waterstofbinding met 'n oksiedioon van 'n naburige AlO3(OH)3-oktaëder. Hierdie struktuur is 'n argetipe. 'n Ander mineraal wat hierdie struktuurtipe besit is goethiet.

Fotogalery

Verwysings

Tags:

AluminiumBauxietBoehmietChemiese formuleGibbsietMineraal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ring van VuurPous Nicolaas IVSendelingposisieWayde van NiekerkInternetMondBorskankerKappie (skryfteken)Ernst van der Walt1892MilwaukeeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Olimpiese Somerspele 2004DiarreeNamibiëDaggaPoleDigvormJuan Antonio VillacañasIndië7de LaanNuwe TestamentUtahMaroela MediaPous Gregorius XVIKleurShaanxiDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Philip GlassMetafoorDansRina HugoSpanjeMenseregteOrgasmeSt Giles' CathedralKijifLiefdeEuropaHelpmekaar-kollegeRefentse MorakeOutismeLord’sKaukasiese taleKompasLys van ingelyfde NG gemeentesRumatoïede artritis8 AprilKaapse MaleiersSkisofrenieElim, LimpopoWolmaransstadMadison IvyLys van lande volgens oppervlakWladimir WisotskiEpilepsieSlag van BloedrivierJoe BidenSponsdierLys van Afrikaanse televisiereekseBoer Soek 'n VrouFariseërsHertzogprysWladimir PoetinAarde se atmosfeerSelAkteurW.A. Hofmeyr-prysHalifax, Nova ScotiaTafelbergAndré P. BrinkKlimaatByWes-GhatsGuangdong🡆 More