David Bailey

David Royston Bailey, CBE (* 2 Januarie 1938) is 'n Engelse mode- en portretfotograaf wat met sy innoverende werk ikoniese status in die wêreld van moderne kuns en popkultuur bereik het.

Saam met ander bekende fotograwe soos Terence Donovan en Brian Duffy het Bailey in sy fotokuns die gees, swier en elegansie van Swinging London in die 1960's met eenvoudige middele vasgevang.

David Bailey

David Bailey

Engelse mode- en portretfotograaf


Loopbaan
Assistent-fotograaf in
John French se ateljee (1959)


Fotograaf in John Cole se
ateljee Studio Five (1960)


Fotograaf vir die Britse uitgawe
van Vogue (1960)


Bailey se lewe en werk het as inspirasie vir die rolprent Blow Up gedien wat Michelangelo Antonioni in 1966 in Londen geskiet het en waarin David Hemmings die rol van Thomas, 'n jong modefotograaf, vertolk het.

Verwysings

Tags:

19382 JanuarieEngelandModeSwinging London

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SterErica BoyerHannes van WykGenreHeupBloemfonteinMisdaadDie VaderlandEuropese verkenning van Suid-AfrikaRookgewoonteWerkersdagRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Apostoliese GeloofsbelydenisRicus NelSpinnekopPseudowetenskapTekstielWolmaransstadGeestesteuringGroep TweeJoodse kalenderKunsmatige algemene intelligensieAB de VilliersStokely CarmichaelOmtrek, oppervlakte en volumeHeks van HexrivierKolorektale kankerJenewerbessieAfrikaanse WikipediaSkerpioenMaanTuberkuloseDesmond TutuMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopSirkelMaatskaplike verantwoordelikheidLatynSelfmoordSpysverteringstelselVolhoubaarheidEmo AdamsWebblaaierEendbekdierKlereLionel MessiTweede VryheidsoorlogE-posLugbesoedelingGrondwet van Suid-AfrikaWinterSkisofrenieAalwynWerwelkolomAfkortingNoord-KaapOu Apostoliese KerkErtjieEid-oel-FiterGeografie van Suid-AfrikaAustraliëVraag en aanbodGautengNederlandsVennootskapPretoriaSkildklierYouTubeC++Waterbesparing in Suid-AfrikaErektiele disfunksieSkaapKommunikasie🡆 More