Cypsiurus

Cypsiurus is 'n genus van voëls in die familie van windswaels (Apodidae).

Die genus omvat twee spesies.

Cypsiurus
Cypsiurus
'n Palmwindswael in vlug.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cypsiurus

Lesson, 1843
spesies

C. balasiensis
C. parvus

Hierdie voëls het hoofsaaklik bleekbruin vere en lang teruggevoude vlerke wat soos 'n sekel of 'n boemerang lyk. Die liggaam is skraal en die stert is lank en diep ingevurk, hoewel hulle dit gewoonlik toehou. Jonger voëls kan aan hulle korter sterte uitgeken word en daar is nie 'n groot verskil tussen die geslagte nie. Hulle pote is baie kort en word hoofsaaklik gebruik om aan vertikale oppervlaktes vas te klou, aangesien windswaels nooit vrywillig op die grond sal land nie.

Spesies

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeApostoliese GeloofsendingSteenkool in Suid-AfrikaFiksieKernreaksieSkipFisikaWatervervoerMaselsBosluisbytkoorsSkarlakenkoorsFamilie (verwantskap)FotosinteseSonnestelselEikelLimfvatstelselTierboskatSkoonma-se-tongMaanNagmaalAustraliëHomofoonSmall Hands2023AgorafobieTropiese huisgeitjieWiki CommonsKarla du PlessisMarie PentzSuid-SothoBeenbreuke en ontwrigtingsHoofpynSiembambaKunsmatige intelligensieKalenderYsterBloedgroepSokkerKoekie (rekenaarwetenskap)SpringsRenteDuitse Demokratiese RepubliekWarmlugballonNiersteenToyota CorollaMediaWikiPeruSatanPaasfeesDawidMenseregteMaatskappyDulcie van den BerghEkonomieDesiré GardnerTheuns JordaanPaddaBloedsomloopstelselJannie du ToitTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinEersterivier (rivier)LourierblaarWeer (meteorologie)LeeuSeksHernubare energieDocumentaKlinkerMielieRenier van RooyenLionel MessiNier🡆 More