Palmwindswael

Die palmwindswael (Cypsiurus parvus) is 'n windswael.

Die voëls behoort aan die genus Cypsiurus wat onder die familie van windswaelagtiges (Apodidae) ressorteer.

Palmwindswael
Palmwindswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. parvus
Binomiale naam
Cypsiurus parvus
(Lichtenstein, 1823)
Palmwindswael
Cypsiurus parvus

Hulle kom algemeen in Afrika suid van die Sahara, sowel as in Madagaskar voor en maak in palmbome met breë blare nes. Die voël is 'n algemene standvoël en plaaslike somertrekvoël, tot in die Oos-Kaap. In Engels staan die voël as die African palm swift bekend.

Voorkoms

Die voël is ligbruin, skraal en vaartbelyn met lang sekelvormige vlerke en 'n lang diep, gevurkte mikstert. Hulle het die langste stert van al die windswaels. Tydens ververing kan die voël met die skaarswindswael verwar word.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeVoortrekkermonumentMangelGeslagsorgaanNiersteenNardusArmand AucampE-posMenstruasieByRepubliek ArtsachSelfieMiddeloorontstekingArabiesSamestellende afleidingSwangerskapMuskeljaatkatByeboerderyVerkleurmannetjieNederlandsBrongitisBoet TroskieWikisourceJavaScriptAkkedisPofadder (slang)FrankrykBloedvergiftigingAngkor WatNuwe TestamentISBNFridtjof NansenKoninkryk van die NederlandeAbstraksie (rekenaarwetenskap)TweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWerwelkolomPlantHernubare energieMosambiekGianna MichaelsAlfabetRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SonsverduisteringGodsdiensSuid-KoreaTarentaleSleurkragKappie (skryfteken)Annelize van der RystEucalyptusSmaakSmall HandsIndonesiëAW3CChristendomTweede WêreldoorlogGrysstofKnopiespinnekopRugbyInsekEier (biologie)Wes-AfrikaAnette EngelbrechtKlein vyf diereBoeberHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwedeFritz WepperDoopPersJohannesburg🡆 More