Combretum Petrophilum: Plantspesie

Die Olifantsrivierboswilg (Combretum petrophilum) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort.

Die plant is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Dit kom in die Waterberg, Strydpoortberge, Loskopdam en die Drakensberge in Mpumalanga voor. Die spesie word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.

Olifantsrivierboswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. petrophilum
Binomiale naam
Combretum petrophilum
Retief, 1986

Die boom se FSA-nommer is 542.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sharpeville-slagtingSwart menseWeer (meteorologie)Robert SobukweNamibwoestynCarles PuigdemontTydSkoolDonkieMartin Luther King jr.Ek is 'n Afrikaan (toespraak)TuisbladErfenishulpbronVreesLatynVoorvoegselVaste stofBronsD.J. OppermanElektrodeE-posSeptimius AwardsGoudLongontstekingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAborsie in Suid-AfrikaHolocaustIngrid JonkerAnneli van RooyenMaselsDuitslandFiela se kindSeekoeiPersoon (taalkunde)LenteTarentaleNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDikdermLeierskapVryheidsmanifesMorfeemIndustriële RevolusieHeuningbyTienerAnrich HerbstKindermishandelingKoorsHeelgetalVrystaatRassisme in AfrikaYsbeerNavorsingBosbokToestand van materieOplossing (chemie)WatersuiweringOnderwysDemokrasieSuid-Afrikaanse InkomstediensEerste WêreldoorlogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVlag van Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2012VoegwoordAkademiaPlae van EgipteRugbywêreldbeker 2023VrouBewussynSaartjie BaartmanTelevisieMaagsweerDolfynVergelykings (taalkunde)VioolDelft, KaapstadHartseer🡆 More