Mongoolse Strandkiewiet

Die Mongoolse strandkiewiet (Charadrius mongolus) is 'n voël en redelike algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika se kuswatermassas veral in Mosambiek en die noorde van KwaZulu-Natal.

Hulle is ook 'n seldsame besoeker by Langebaan. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 45 - 90 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. Die streeksbevolking is minder as 'n 1 000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die Lesser sand plover, of Mongolian plover.

Mongoolse strandkiewiet
Mongoolse Strandkiewiet
Mongoolse strandkiewiet in Thailand.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mongolus
Binomiale naam
Charadrius mongolus
Pallas, 1776
Subspesies
  • C. m. mongolus
  • C. m. atrifrons
  • C. m. pamirensis
  • C. m. stegmanni
  • C. m. schaeferi

Fotogalery

Sien ook

Mongoolse Strandkiewiet 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius mongolus

Bron

Verwysings

Tags:

Mongoolse Strandkiewiet FotogaleryMongoolse Strandkiewiet Sien ookMongoolse Strandkiewiet BronMongoolse Strandkiewiet VerwysingsMongoolse Strandkiewiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cradock-4SirkelProstaatkankerOorkruipersBateBeesGalileo GalileiVarkgriepGrondbesoedelingNagmaalGriepJohn Brown (aktivis)Cheslin KolbeAfrikaansArmoedeVratJohann de LangeOrtopedieNG gemeente TheunissenKunsJan van TonderBolandse aardbewing van 1969KoperKompasAlkoholismeGoogle TranslateWikiKewerSkaakYslandInflasiePampoentjiesSkildklierHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWerkersdagGeldRobert SobukweKnysnaJodeVioolMarsPseudowetenskapSpinnekopKindermishandelingDeelwoordSuider-AfrikaFabelProvinsies van Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaAtleetvoetByvoeglike naamwoordOrthopteraKweekhuiseffekKomplementêre kleureTemperatuurMangelMikro-ekonomieHakerPuntOlimpiese SomerspeleKlitorisOnderwysAborsie in Suid-AfrikaHoenderDonderstormKatherine JohnsonSanskritBynierKoeffisiënt en magswortelDundermNederlandOorstromingDigvormLys van Afrikaanse skrywersAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOseanografie🡆 More