Mongoolse Strandkiewiet

Die Mongoolse strandkiewiet (Charadrius mongolus) is 'n voël en redelike algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika se kuswatermassas veral in Mosambiek en die noorde van KwaZulu-Natal.

Hulle is ook 'n seldsame besoeker by Langebaan. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 45 - 90 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. Die streeksbevolking is minder as 'n 1 000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die Lesser sand plover, of Mongolian plover.

Mongoolse strandkiewiet
Mongoolse Strandkiewiet
Mongoolse strandkiewiet in Thailand.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mongolus
Binomiale naam
Charadrius mongolus
Pallas, 1776
Subspesies
  • C. m. mongolus
  • C. m. atrifrons
  • C. m. pamirensis
  • C. m. stegmanni
  • C. m. schaeferi

Fotogalery

Sien ook

Mongoolse Strandkiewiet 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius mongolus

Bron

Verwysings

Tags:

Mongoolse Strandkiewiet FotogaleryMongoolse Strandkiewiet Sien ookMongoolse Strandkiewiet BronMongoolse Strandkiewiet VerwysingsMongoolse Strandkiewiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlantMotVerkoueTopsy SmithSaartjie BaartmanSteenkool in Suid-AfrikaGoeie VrydagMiddeloorontstekingMisdaadSuid-Afrikaanse randTennisSkildklierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoolstofHokkieHeks van HexrivierRooilipslangBruto binnelandse produkVaste stofBeëdigde verklaringGeskiedenis van Suid-AfrikaIroniePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWatersuiweringJSEUitwerking van klimaatsveranderingSwartkwasmuishondDigtheidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMagnetismeIndiëMenseregteKatAngolese BurgeroorlogRobert SobukweAngina pectorisAnneli van RooyenSlag van BloedrivierDemi Lee MooreLys van Nederlandse skildersBalletNG gemeente JansenvilleWoordsoortStadKlere2001JavaScriptPaasfeesWêreldboekedagWhatsAppPikkewynGroot-VisrivierVoedselkettingWaterkringloopAardeKrieketVeelvoudige sinBreyten BreytenbachTamboraTswanaSirkusRoofvoëlSuikersiekteWolkWortelRooikatMaatskappySpringbokkeVoorvoegselBosluisbytkoorsAfrikanersPrimêre sektor van die ekonomieVratSendelingposisieEnsiklopedie🡆 More