Kentse Strandkiewiet

Die Kentse strandkiewiet (Charadrius alexandrinus) is 'n voël wat gewoonlik noord van die ewenaar voorkom.

Die voorkoms van die voël in Suider-Afrika is twyfelagtig; slegs een dooie eksemplaar is opgeteken in Noord-Namibië. Latere waarnemings in Mosambiek en Namibië is ongestaaf. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 32 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Kentish Plover.

Kentse strandkiewiet
Kentse Strandkiewiet
Kentse strandkiewiet naby Cayucos in Kalifornië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. alexandrinus
Binomiale naam
Charadrius alexandrinus
Subspesies
  • C. a. alexandrinus
  • C. a. nivosus
  • C. a. tenuirostris

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kentse Strandkiewiet FotogaleryKentse Strandkiewiet Sien ookKentse Strandkiewiet BronKentse Strandkiewiet VerwysingsKentse Strandkiewiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ontwikkelende landSendelingposisieOutismeRymYsterMoedersdagVoedingJohannes MeintjesLys van medisinale kruieGasChatGPTElon MuskSteenkool in Suid-AfrikaGrondsoorteIronieLys van Kaapstad se voorstedeEreksieJohan VorsterOligopolieMensTussenwerpselBeesvleisPaasfeesLetterkundeSwaziDroogteOrthopteraRoesNarsistiese persoonlikheidsteuringSwangerskapApostoliese GeloofsendingDramaEjakulasieMateriaalWiskundeKlinkerEkonomieLyfstraf in skoleNG gemeente MurraysburgPesachUniversele Verklaring van MenseregteSonPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPropagandaKlein gekolde katPrimêre sektor van die ekonomieGeskiedenis van AfrikaansHannes van WykSimboolKatherine JohnsonKindermishandelingNedersettingHematurieNeurenberg-verhoreKaapse VlakteWiki CommonsSuiwelprodukBlaarNasionalismeSuid-EuropaKarooMisdaadKoue OorlogEskomVoornaamwoordNarkoseVraag en aanbodDigtheidVolstruisGroot-VisrivierLuiperdWeermagSpeelkaartXhosasKunselementeSwart menseErfenis🡆 More