Cannes-Rolprentfees 2007

Die 60ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 16-27 Mei 2007 gehou.

Die Britse regisseur Stephen Frears was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Duitse aktrise en voormalige model Diane Kruger het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 53 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

 Cannes-Rolprentfees 2007 Cannes-rolprentfees 2007 

Datum 16-27 Mei 2007
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Diane Kruger
Getal prente  22 (In Kompetisie)
20 (Un Certain Regard)
11 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  My Blueberry Nights
Afsluitingsfliek  The Age of Ignorance
Palme d'Or  4 Months, 3 Weeks and 2 Days

Die Roemeense rolprent 4 Months, 3 Weeks and 2 Days (4 luni, 3 saptamini si 2 zile), met Cristian Mungiu as regisseur, het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Wong Kar-wai se My Blueberry Nights en afgesluit met The Age of Ignorance van Denys Arcand.

Belangrikste fliekpryse

Gus van Sant (Prix du 60ème anniversaire).
Julian Schnabel (beste regisseur).
Rolprent Regisseur Land Prys
4 Months, 3 Weeks and 2 Days
(4 luni, 3 saptamini si 2 zile)
Cristian Mungiu Roemenië Palme d'Or
The Mourning Forest (Mogari no Mori) Naomi Kawase Japan Grand Prix
Persepolis Marjane Satrapi, Vincent Paronnaud Frankryk Jurieprys
California Dreaming (Nesfarsit) Cristian Nemescu Roemenië Un Certain Regard
Jellyfish (Meduzot) Etgar Keret, Shira Geffen Israel Caméra d'Or
Ver Llover Elisa Miller Mexiko Kortfilm-Palme d'Or

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Julian Schnabel The Diving Bell and the Butterfly
(Le scaphandre et le papillon)
Frankryk
Beste draaiboek Fatih Akın The Edge of Heaven
(Auf der anderen Seite)
Duitsland
Beste akteur Konstantin Lavronenko The Banishment (Изгнание, Izgnanije) Rusland
Beste aktrise Jeon Do-yeon Secret Sunshine (밀양, Milyang) Suid-Korea
Prix du 60ème anniversaire Gus van Sant Paranoid Park VSA

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 2007 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 2007 Ander pryseCannes-Rolprentfees 2007 VerwysingsCannes-Rolprentfees 2007 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 200716 Mei200727 MeiBrittanjeCannes-rolprentfeesDiane KrugerDuitslandRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart nasionalismeSosiale mediaItaliëChemiese verbindingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakKonjunktivitisSpinnekopMusieksimboleGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMangelVoortrekkermonumentResensieRacheltjie de BeerZambiëAtleetvoetSlag van Cuito CuanavaleNul is nie niks nieBloedgroepPlatteland (rolprent)Vaginale kankerAnilingusPeriodieke tabelEkotoerismeSirkelAnale seksSimboolJak de PriesterSonnestelselVormArmoedeverligtingAfrikaSelfmoordKinderregteAfrikaanse taalleerEmo AdamsKroepTydsoneSewe doodsondes26 AprilOrgaanBlourokkeLionel MessiBloemfonteinSeksuele stimulasieAnargismeAardverwarmingKuberkrakerJaco JacobsTrappe van vergelykingEtniese groepKriekPortugalMonopolieGroep TweeKaliumTrigeminale neuralgiePerdTuberkuloseJo BlackInfeksieSeksposisieGeskiedenis (vakgebied)VulkaanAkuutAkroniemGeslagsorgaanRugbyHokkieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBywoordEskom🡆 More