Cannes-Rolprentfees 1980

Die 33ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1980 gehou.

Die Amerikaanse akteur en regisseur Kirk Douglas was die voorsitter van die jurie. Altesaam 49 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

 Cannes-Rolprentfees 1980 Cannes-rolprentfees 1980 

Datum 9-23 Mei 1980
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  23 (In Kompetisie)
14 (Un Certain Regard)
12 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Fantastica
Afsluitingsfliek  I'm Photogenic
Palme d'Or  All That Jazz, Kagemusha

Die Amerikaanse rolprent All That Jazz van die regisseur Bob Fosse en die Japannese Kagemusha van Akira Kurosawa het saam die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met die regisseur Gilles Carle se Fantastica en afgesluit met I'm Photogenic (Sono fotogenico) van die regisseur Dino Risi. Die vertoning van Andrei Tarkovsky se Stalker is onderbreek deur ’n staking deur elektrisiëns.

Belangrikste fliekpryse

Kirk Douglas (voorsitter van die jurie).
Akira Kurosawa (medewenner, Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or All That Jazz
Kagemusha
Bob Fosse
Akira Kurosawa
Amerika
Japan
Grand Prix My American Uncle (Mon oncle d'Amérique) Alain Resnais (naamloos) Frankryk
Jurieprys The Constant Factor (Constans) Krzysztof Zanussi Pole
Caméra d'Or Adrien's Story Jean-Pierre Denis Frankryk
Kortfilm-Palme d'Or Seaside Woman Oscar Grillo Brittanje
Tegniese Grand Prix Le Risque de vivre (buite kompetisie) Gérald Calderon Frankryk

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste draaiboek Ettore Scola, Agenore Incrocci,
Furio Scarpelli
La terrazza Italië, Frankryk
Beste akteur Michel Piccoli A Leap in the Dark (Salto nel vuoto) Italië
Beste aktrise Anouk Aimée
A Leap in the Dark (Salto nel vuoto) Italië

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 1980 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 1980 Ander pryseCannes-Rolprentfees 1980 VerwysingsCannes-Rolprentfees 1980 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 1980198023 Mei9 MeiCannes-rolprentfeesKirk DouglasRolprentVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteGianna MichaelsPenisverlengingDie GelofteKersfeesPlaasjapieWynand du ToitSuid-Afrikaanse GrensoorlogPornhubWortelSwartbewussynsbewegingPrimêre sektor van die ekonomieThys die BosveldklongKatLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSally EsterhuizenEngelsKommunikasieNeutHartRekeningkundeKasterolieChristendomApple II-reeksRooikatWerkwoordSeisoenAnale kankerPersentasieBokmakierieZambiëWikiVolhoubaarheidGeslagsgelykheidNasionale VrouedagHartaanvalKleurAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTekstielWaterpokkiesAfrikaanse woordelys en spelreëlsPlastiekByvoeglike naamwoordLys van politieke partye in Suid-AfrikaLimpopo (rivier)SpringbokafrigtersEienaamMisdaadUnited Democratic FrontEuropese verkenning van Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaKaliumDoziRepubliek VenesiëKalsiumPieter StraussMangelSeksposisieVoorsetselBrongitisRenosterHennie MaasPornografieKroonstadVryheid van spraakLugbesoedelingDansKlein-KarooXHTMLTweede VryheidsoorlogVerstedelikingVleilandWikiquoteKinderregteMenstruasie🡆 More