Cannes-Rolprentfees 1966

Die 19de Cannes-rolprentfees is van 5-20 Mei 1966 in Cannes, Frankryk, gehou.

Om die fees se 20ste bestaansjaar te vier is ’n spesiale prys toegeken: vir Chimes at Midnight deur Orson Welles.

 Cannes-Rolprentfees 1966 Cannes-rolprentfees 1966 

Datum 5-20 Mei 1966
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  25 in kompetisie
16 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Modesty Blaise
Afsluitingsfliek  Pharaoh (Faraon)
Palme d'Or  The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori)
A Man and a Woman (Un homme et une femme)

Die Palme d'Or is toegeken aan The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori) deur Pietro Germi en A Man and a Woman (Un homme et une femme) deur Claude Lelouch. Die fees is geopen met Modesty Blaise deur Joseph Losey en afgesluit met Pharaoh (Faraon) deur Jerzy Kawalerowicz. Die Italiaanse aktrise Sophia Loren was die president van die jurie.

Pryse

Cannes-Rolprentfees 1966 
Sophia Loren, president van die jurie.
Cannes-Rolprentfees 1966 
Pietro Germi, ’n wenner van die Palme d'Or.

Van die mense en prente wat in 1966 pryse ontvang het, is:

  • Palme d'Or: The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori) deur Pietro Germi en A Man and a Woman (Un homme et une femme) deur Claude Lelouch
  • Jurieprys: Alfie deur Lewis Gilbert
  • Beste regisseur: Sergei Yutkevich vir Lenin in Poland (Lenin v Polshe)
  • 20ste-herdenkingsprys: Chimes at Midnight deur Orson Welles
  • Beste akteur: Per Oscarsson vir Hunger (Sult)
  • Beste aktrise: Vanessa Redgrave vir Morgan: A Suitable Case for Treatment

Kortprente

  • Palme d'Or: Skaterdater deur Noel Black
  • Tegniese prys: Skaterdater deur Noel Black

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

196620 Mei5 MeiCannesFrankrykOrson Welles

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DarwinismeWillie JoubertJan-Willem BreureMondSeksposisieAfro-AmerikanersVolhoubaarheidKrimpvarkieWaterbesparing in Suid-AfrikaBruin menseFotosinteseVerlede tydKankerDonkieLys van kinderspeletjiesSokkerTussenwerpselPuntOlimpiese SpeleOntwikkelende landKlerePersoonlike voornaamwoordVrouMaatskappyVarkAnrich HerbstAartappelEkologieVoortrekkersGrondbesoedelingMoedersdagSharpeville-slagtingPenisMobutu Sese SekoLionel MessiSwart menseNatuurMiddeloorontstekingNazi-DuitslandBuffelVulvaHerfsInflasieEendbekdierSelfmoordVarkgriepInfeksieVoyeurismeErfenisdag (Suid-Afrika)OrtopedieHeelgetalKlimaatveranderingSuiwelprodukPlae van EgipteWalvisBesproeiingPrimêre sektor van die ekonomieTemperatuurKonsentrasiekampUitwerking van klimaatsveranderingSteve BikoKlitorisLuiperdBruin huisslangKoos du PlessisBreinMarie AntoinetteOorkruipersTikTokStedelike hitte-eilandEkostelselWet op Naturellengrond🡆 More