Witborsjakkalsvoël

Die witborsjakkalsvoël (Buteo augur) is 'n redelike algemene standvoël wat hoofsaaklik in Zimbabwe en Namibië voorkom.

Die voël is 55 – 60 cm groot en weeg 900 – 1 300 g en vang meestal soogdiertjies, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Augur Buzzard.

Witborsjakkalsvoël
Witborsjakkalsvoël
'n Donker geskakeerde Witborsjakkalsvoël (B. augur)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. augur
Binomiale naam
Buteo augur
(Rüppell, 1836)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Witborsjakkalsvoël FotogaleryWitborsjakkalsvoël Sien ookWitborsjakkalsvoël BronWitborsjakkalsvoël VerwysingsWitborsjakkalsvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-EuropaSokkerSwangerskapBiodiversiteitStam (taalkunde)NierversakingPenisLyfstraf in skoleKoeffisiënt en magswortelStollingsgesteenteGalileo GalileiAlkoholismeIsraelNarsismeAngolaMorfologie (taalkunde)LewerNetbalBernice WestOseanografieHulpwerkwoordMarie AntoinetteAfkortingIndustriële RevolusieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKolonialismeRassismeResensieBotswanaDuitslandErfenisGeslagsgelykheidNederduitse Gereformeerde KerkMiljardVrugbaarheidBloukraanvoëlJesus van NasaretGewone breukePaarl GimnasiumWikiGraaff-ReinetVolhoubaarheidLeierskapIngrid JonkerLetsiteleVaste stofSpinnekopAardeWeermagWieg van die MensdomHeupVulvaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Verenigde State van AmerikaVigsPersoonlike voornaamwoordOrtopedieHomoniemYsterRuslandCheslin KolbeWaterbesoedelingAntisemitismeHorlosieKweekhuiseffekNederlandsWinterSlimfoonBalletSnaarinstrumentBloedvergiftigingKnysnaKlitorisSout (chemiese stof)Menslike skeletMaroela Media🡆 More