Bruinmossel

Die Bruinmossel (Perna perna) kom voor aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus.

Die mossel se skulp is glad en geelbruin en die seediertjie kom voor in die tussengetysone in rotsagtige gebiede. Die mossel groei in digte kolonies en anker hulself aan rotse met sterk drade wat deur 'n klier in die voet gevorm word. Die mossel word tot 12.5 cm lank. Die mossel word deur seekat, vis en kreef gevreet en is 'n gewilde seekos.

Bruinmossel
Bruinmossel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Pteriomorphia
Orde:
Mytiloida
Familie:
Mytilidae
Genus:
Perna
Spesie:
P. perna
Binomiale naam
Perna perna
Linnaeus, 1758
Sinonieme
  • Chloromya perna
  • Mya perna
  • Mytilus perna
  • Perna indicata
  • Perna picta
  • Mytilus afe
    Gmelin, 1791
  • Mytilus africanus
    Chemnitz, 1785
  • Mytilus elongatus
    Lamarck, 1817
  • Mytilus pictus
    Born, 1780
  • Mytilus venezolanus
    Andreu, 1965

Bron

Bruinmossel 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Bruinmossel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-SothoDissipel vir wie Jesus baie lief wasInflasieBrittany Ashton HolmesPlatluisLily CarterPalmsondagKwikstertjieNoord-Sotho (taal)SonenergieWêrelderfenisgebiedVakbondParasetamolDroomSamestelling.nuGesinsdagVergelyking (wiskunde)SewastopolISBNAppendiksRegPiet ByleveldT20I-wêreldbeker 2014Antieke EgipteSuid-Afrikaanse randEmfiseemVrugbaarheidVaginaKonsentrasiekampAfrikaansPeruLongontstekingOntkiemingMarie PentzJohan StemmetoqhnrWindkragLSkilpadPubiese hareNederlandAdolf HitlerBreinKoos BekkerNasionalisme.npLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepePfizerKolonoskopieLys van presidente van BurundiMenslike penisgrootteGarsIsraelDaggaKolitisDemi Lee MooreHentiesbaaiPerdMpumalangaTropiese huisgeitjieVingerseks1991DieetveselKompasVisPornografiese akteurKankerKliniese depressieHartversaking🡆 More