Bokkeveldberge: Bergreeks

Die Bokkeveldberge is 'n bergreeks wat noord-suid strek en 'n gedeelte vorm van die grens tussen die Wes-Kaap en die Noord-Kaap.

Dit is oos van die knersvlakte en wes van Nieuwoudtville. Die bergreeks het nie werklik 'n kruin nie; aan die westekant is 'n eskarp en aan die oostekant 'n plato wat by die Hantam-Karoo aansluit. Die eskarp is ryk aan unieke flora. Engelsman se punt is 'n uitloper van die bergreeks en bekende baken.

Die R27- provinsiale roete loop met die Van Rhynspas langs oor die berg. Oorlogskloof en die Oorlogskloof-natuurreservaat is suid van die berg.

Uitsig oor die Knersvlakte vanaf die Vanrhynspas.
Uitsig oor die Knersvlakte vanaf die Vanrhynspas.

Tags:

FloraHantam-KarooKnersvlakteNieuwoudtvilleNoord-KaapWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoofvoëlRudi ClaaseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Racheltjie de BeerMetafoorSportLien se lankstaanskoeneNiemetaalWillie Joubert7de LaanWoordeboek van die Afrikaanse TaalKoorsblaarStaalBorskankerSuurstofNag van die lang messeDurbanWes-KaapGalileo GalileiAB de VilliersLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPikkewynAsemhalingMiddeloorontstekingEkonomiese sektorGasSwart nasionalismeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GrondbesoedelingLiefdeWaterbesoedelingDistrik SesStollingsgesteenteNederlandsLongontstekingDie GelofteJewgeni Prigozjin16 NovemberNazi-DuitslandOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeldPretoriaKrapWikimedia-stigtingStaatstoelaeKweekhuiseffekVenda (taal)DemokrasieErfenisdag (Suid-Afrika)OntwerpNic de JagerKoolhidraatSimmetrieIndiëWerkloosheidBrandbergMadison IvyDiarreeKerrieVersamelnaamMaagsweerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPad na jou hartOplossing (chemie)PerdebyeKwaZulu-NatalAfrikanernasionalismeNommertekenMondVarkNetbalVolhoubaarheidTamatieTropiese sikloonKunstenaar🡆 More