Black metal is 'n uiterste subgenre van heavy metal.
Subklas van | extreme metal |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 1985 |
Land van oorsprong | Engeland, Noorweë, Swede, Finland |
Algemene kenmerke sluit in 'n vinnige tempo, 'n skreeuende stemstyl, swaar vervormde kitare wat gespeel word met tremolo pluk, rou (lo-fi) opname, onkonvensionele liedstrukture en die klem op atmosfeer. Black metal was aanvanklik sinoniem met "Sataniese metal" en hierdie assosiasie word gereeld herbevestig weens die aksies en ideologieë wat gereeld met die genre geassosieer word. Baie kunstenaars spreek uiterste anti-Christelike en misantropiese sienings uit, wat verskillende vorme van satanisme of etniese heidendom voorstaan.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Black metal, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.