Paganisme: Godsdiens wat die mens verbind tot die aarde as primêre lewensbron.

Paganisme (Heidendom in Nederlands) is 'n antieke tradisie wat die mens verbind tot die aarde as primêre lewensbron.

Die term Paganisme verteenwoordig 'n wyd uiteenlopende stel groepering van verskillende geskiedkundige tydperke en word geëien in terme van drie primêre eienskappe:

  1. Hulle herken veelvuldige goddelike (bonatuurlike) wesens
  2. Hulle sien die natuurlike materiële wêreld en sy wette as 'n manifestering van die goddelike
  3. Hulle gee herkenning aan vroulike goddelikheid in terme van Godinne. 'n Tradisie wat nie vroulike goddelikheid onderskraag nie kan dus nie geklassifiseer word as paganisme nie.

Monoteïsme (soos byvoorbeeld die Christelike en Moslemgelowe), wat in 'n enkele God glo, verwys na Paganisme as 'n heidense geloof om aan te dui dat die groep nie behoort aan een van die tradisionele enkelgod gelowe aanhang nie.

Paganisme is verwant aan die begrip Pantheïsme maar verskil in betekenis.

Verwante groeperings

Kyk ook

Tags:

Nederlands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynSteve HofmeyrJo BlackJan van RiebeeckTaalGeelsugKobus LombardRandall WicombVerkragtingDrinkwatervoorsieningNarsismeArabiesKhoikhoiRassismeBeenbreuke en ontwrigtingsAustraliëElektriese geleierNiemetaalKlimaatveranderingJan van HunksVreesWoordsoortApostelAntisemitismePretoriaKernkragElektrisiteitsvoorsieningSuid-Afrikaanse GrensoorlogBoelieryGrondwet van Suid-AfrikaKoorsAkademiaKankerBesoedelingLianie MayFinale OplossingJan de WetTweede VryheidsoorlogDirekte en Indirekte redeElzette MaarschalkGriekse mitologieISO 3166-2Lys van musiekinstrumenteVerkoueCutt GlasSteenkool in Suid-AfrikaMagda van BiljonRooikatOlifantGeskiedenis van die BoererepubliekeEkonomie van Suid-AfrikaDiarreeUniegebouWoordeboek van die Afrikaanse TaalKolonialismeGeestesgesondheidSwemVarkSinoniemKriekMaroela MediaKaapstadMIVHemelvaartsdagWieg van die MensdomMisdaadromanBTWGodKommunismeRolprentAfrikaansKragopwekkingSuid-Afrikaanse WeermagBuffelBurgerregte🡆 More