Birjoetsjok

Birjoetsjok (Russies: Бирючёк) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Semiboegri Plaaslike Munisipaliteit behoort.

Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam is 'n verkleinwoord vir die argaïese Russiese woord бирюк (birjoek), waarvan die betekenis "wolf" is.

Birjoetsjok

Бирючёк
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Birjoetsjok is in Astrachan-oblast
Birjoetsjok
Birjoetsjok
Die ligging van Birjoetsjok in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°07′01″N 48°13′25″O / 46.11694°N 48.22361°O / 46.11694; 48.22361 48°13′25″O / 46.11694°N 48.22361°O / 46.11694; 48.22361
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKamiziak
Bevolking
 • Totaal552
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416310

Demografie

Volgens Sensus 2010 het Birjoetsjok 543 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 509 93,7%
Russe 11 2%
Tartare 4 0,7%
Oekraïners 4 0,7%
Onbekend 15 2,8%
Totaal 543 100%

Verwysings

Tags:

Astrachan-oblastKasakkeRivierdeltaRuslandRussiesSemiboegriWolga-rivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaSeksuele stimulasiePeach van PletzenDieetveselSonenergieWikipedia8 AprilGert van TonderLys van landname in verskeie tale (J-P)NoorweëKallie KrielGeelsugVenda (taal)SterWayback MachineNicaraguaLiewe HeksieVersamelnaamWestdenedam-rampLys van kinderspeletjiesOranje-VrystaatLuxemburg (provinsie)RegApartheidCarles PuigdemontIndonesiëPalantir TechnologiesKommunismeColubrina nicholsoniiOnse VaderEkologieVisVerslankingSeksueel oordraagbare infeksieIslamGrondPerdLikkewaanThe MizNicolas-Louis de Lacaille.npFilosofieLionel PetersonPG du PlessisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGeboorteNederduitse Gereformeerde KerkRelatiwiteitsteorieInternetFotosinteseBateBeenbreuke en ontwrigtingsMichelle ObamaLys van elemente volgens simboolDepressie (gemoedstoestand)SeksualiteitPlatluisRooiwaterBoraksVarkKunsmatige intelligensieNoord-Sotho (taal)Verenigde Arabiese EmirateAfrikanersTandbederfWhitey Basson7de LaanSkerpioenSeksuele penetrasieOopbroninhoudTale in Suid-AfrikaLimfvatstelselPaddaLetterlike en figuurlike taalgebruik🡆 More