Bill Hicks: Amerikaanse komediant

William Melvin Hicks (16 Desember 1961 – 26 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse komediant en musikant.

Sy materiaal het 'n wye verskeidenheid sosiale kwessies ingesluit, insluitend godsdiens, politiek en filosofie.

Bill Hicks
Bill Hicks: Diskografie, Bibliografie, Verdere leesstof
Hicks in 1991
Gebore
William Melvin Hicks

(1961-12-16)16 Desember 1961
Valdosta, Georgia, Verenigde State
Sterf26 Februarie 1994 (op 32)
Little Rock, Arkansas, Verenigde State
NasionaliteitVerenigde State
BeroepKomediant, musikant
Webwerfbillhicks.com

Op die ouderdom van 16, toe hy nog in hoërskool was, het Hicks opgetree in Houston, Texas. Gedurende die 1980's het hy Amerika getoer en 'n aantal hoëprofiel-televisievertonings gemaak, maar in die Verenigde Koninkryk het hy beduidende aandag gekry en by groot plekke tydens sy 1991-toer opgetree.

Bill Hicks is oorlede aan pankreaskanker op die ouderdom van 32.

Diskografie

  • 1990: Dangerous
  • 1992: Relentless
  • 1997: Arizona Bay
  • 1997: Rant in E-Minor
  • 2001: Philosophy: The Best of Bill Hicks
  • 2002: Love, Laughter and Truth
  • 2002: Flying Saucer Tour Vol. 1
  • 2003: Shock and Awe
  • 2005: Salvation
  • 2010: The Essential Collection

Bibliografie

  • Love All the People: Letters, Lyrics, Routines

Verdere leesstof

  • Booth, Kevin; Bertin, Michael (Maart 2005). Bill Hicks: Agent of Evolution. New York City: HarperCollins. ISBN 0-00-719829-9.
  • Jarvis, Zeke (7 April 2015). Make 'em Laugh! American Humorists of the 20th and 21st Centuries. ABC-CLIO. ISBN 978-1-4408-2994-9.
  • Kaufman, Will (1997). Comedian As Confidence Man: Studies in Irony Fatigue. Detroit, Michigan: Wayne State University Press. ISBN 0-8143-2657-9.
  • Mack, Ben; Pulkkinen, Kristin (Oktober 2005). What Would Bill Hicks Say?. ISBN 1-933368-01-2.
  • Newfield, Jack (2003). American Rebels. New York: Nation Books. ISBN 1-56025-543-9.
  • Outhwaite, Paul (November 2003). One Consciousness: An Analysis of Bill Hicks's Comedy (3rd uitg.). D.M. Productions. ISBN 0-9537461-3-5.
  • True, Cynthia (2002). American Scream: The Bill Hicks Story. New York: HarperCollins. ISBN 0-380-80377-1.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bill Hicks DiskografieBill Hicks BibliografieBill Hicks Verdere leesstofBill Hicks VerwysingsBill Hicks Eksterne skakelsBill Hicks19611994

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GesondheidsbeleidGeldRooikatErfenisSalamanderMIV/vigs in Suid-AfrikaTandbederfWaarheid-en-versoeningskommissieDie CampbellsKroonkiewietNieregeringsorganisasieGordelroosVryheid van spraakUAnneli van RooyenNetbalTownshipSoogdierRassisme in AfrikaUilIndiëHemelvaartsdagHoër Landbouskool BolandTierboskatSnaarinstrumentCyril RamaphosaOogproblemeChirurgieGodMiG-29QR-kodeIslamHykie BergSeksspeeldingNaboomManSonsteekKonjunktivitisKatoenLys van Suid-Afrikaanse musikanteDramaBorsteHentaiPeriodieke tabelAnimeWikipediaElzette MaarschalkPeach van PletzenLys van Afrikaanse rolprenteBakoorjakkalsNasionale lied van Suid-AfrikaBruto binnelandse produkSendelingKameeldoringMaagsweerTrigeminale neuralgieKoos KombuisEmosieKatGesonde dieet1945SpierKonsentrasiekampTasché BurgerPornhubKangaroeJo BlackBreinAsemhalingTrappe van vergelykingHomoseksualiteitTweede VryheidsoorlogVerenigde koninkryk🡆 More