Bheki Cele

Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele (gebore 22 Februarie 1952) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die huidige Minister van Polisie in die kabinet van Cyril Ramaphosa.

Bheki Cele
Bheki Cele
Bheki Cele tydens 'n perskonferensie net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Minister van Polisie
Ampsbekleër
Termynaanvang
26 Februarie 2018
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Fikile Mbalula

Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye
Ampstermyn
26 Mei 2014 – 24 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Minister Senzeni Zokwana

Persoonlike besonderhede
Gebore Bhekokwakhe Hamilton Cele
22 Februarie 1952 (1952-02-22) (72 jaar oud)
Umzumbe, Natal,
Unie van Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Thembeka Ngcobo

Jare in diens 2009–2011
Rang Nasionale Kommissaris

Generaal Cele is op 26 Februarie 2018 deur die nuutverkose president Cyril Ramaphosa as Minister van Polisie benoem. Hy het voorheen (2009–2011) as die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gedien.

Verwysings

Eksterne skakels

Politieke poste
Voorafgegaan deur
Fikile Mbalula
Minister van Polisie
2018–hede
Opgevolg deur
Dienend
Voorafgegaan deur
Jackie Selebi
Nasionale Kommissaris van die
Suid-Afrikaanse Polisiediens

2009–2011
Opgevolg deur
Riah Phiyega

Tags:

African National CongressKabinet van Cyril Ramaphosa, Mei 2019Nasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van landeNagadderVerkoueHomofoonParysMierFra AngelicoBruin menseApokriewe boekeDokterJacques LootsCourseraBergskilpadKoeksisterChristo WieseJane GoodallLewerEngelandWolkWaterMaagsweerWetenskaplike klassifikasieLangste woordAnette EngelbrechtOu Apostoliese KerkKoorsblaarVoedingKappie (skryfteken)Fredi NestSewendedagadventismeVarkGlenys LynneVyfsterMynie GrovéPlanete in astrologieLandbouSitrusLuxemburg (provinsie)VersamelnaamTussenwerpselSielkundeAuschwitz-konsentrasiekampSuiderkruisDoziTsongaGenreHolocaustStapelvoedselGezina, PretoriaHeelgetalTermietOorkruipersPfizerInflasiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOnderwysBoraksFrankrykSonwyserRatelDoopKameelperdMaatskappyOlifantsoorLys van slangeDiepfopOSI-modelZirk BerghAdamHerpes simplex🡆 More