Provinsie Natal

Die Natalprovinsie (Engels: Province of Natal) was 'n provinsie van Suid-Afrika vanaf Mei 1910 tot Mei 1994 met sy hoofstad in Pietermaritzburg.

Die Natalprovinsie het die bantoestan van KwaZulu ingesluit. Natal was die enigste provinsie wat teen die vorming van 'n republiek in die Suid-Afrikaanse referendum van 1960 gestem het en die enigste waar die Verenigde Party die Provinsiale Raad tot in 1977 met die party se ontbinding kon beheer. Selfs daarna was die raad nog geruime tyd onder beheer van die opposisiegesinde Nuwe Republiekparty.

Natalprovinsie
Province of Natal
Provinsie Natal
1910-1994 Provinsie Natal
Ligging of Natal
Ligging of Natal
Ligging van Natal tussen 1976-1994 (die tuislande word nie aangetoon nie)
Hoofstad Pietermaritzburg
29°37′S 30°23′O / 29.617°S 30.383°O / -29.617; 30.383 30°23′O / 29.617°S 30.383°O / -29.617; 30.383
Taal/Tale Afrikaans, Nederlands, Engels
Godsdiens Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie, Anglikaanse Kerk
[[Regering|]] Nie gespesifiseer nie
Wetgewer Natalprovinsiale Raad
Historiese tydperk Unie van Suid-Afrika
 - Stigting van die Unie van Suid-Afrika 31 Mei 1910
 - Einde van Apartheid 10 Mei 1994
Oppervlakte
 - 1991 91 610 km2
35 371 sq mi
Bevolking
 - 1991 skatting 2 430 753 
     Digtheid 26,5 /km² 
68,7 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Pond (1910-1961)
Suid-Afrikaanse Rand (1961-1994)

Natal was vir amper 10 jaar lank deur burgergeweld geteister, wat slegs beëindig is met die eerste demokratiese verkiesing in 1994.

Ná die herinlywing van die KwaZulu-bantoestan by die Republiek van Suid-Afrika in 1994, word die hele Natalprovinsie herdoop tot KwaZulu-Natal.

Provinsie Natal
Kaart van distrikte in Natalprovinsie

Sien ook

Tags:

BantoestanEngelsKwaZuluNuwe RepubliekpartyPietermaritzburgProvinsieRepubliekSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse referendum van 1960Verenigde Party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiAardverwarmingHoofstadWeervoorspellingFiela se kindSiekteProksemikaLugbesoedelingPaddaPablo PicassoPlaattektoniekKangaroeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureViëtnamoorlogKrieketInflasieKarakteriseringSuid-SothoVigsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVierde Industriële RevolusieAppel (sanger)BorsWaterbesoedelingAkuutBosbokBesoedelingPropagandaImpakte van toerismeSanskritBynierKhoikhoiDramaMiddeloorontstekingJo BlackVerkleinwoordWiskundige terminologieKappie (skryfteken)BloutongsiekteE-posIoonSuurstofHoofkarakterDriedimensioneelStaatstoelaeAngina pectorisRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BeesVaste stofEmfiseemIndustriële RevolusieToerismeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKorrupsieToekoms van die AardeKerngeneeskundeVoortrekkermonumentByung-Chul HanGasSpreeuGoudkus (streek)RugbyAfrikaanse TaalmonumentCheslin KolbeMoedersdagProstaatkankerIdioomDepressie (gemoedstoestand)22 NovemberVeelvoudige sinMenseregteNag van die lang messeSuid-AfrikaKondensasieHoopKrugerwildtuinLeenwoordRina Hugo🡆 More