Jackie Selebi

Jackie Selebi (7 Maart 1950 – 23 Januarie 2015) was ’n voormalige Nasionale Polisiekommissaris (2000–2009), president van die ANC-jeugliga (1987–1991), asook voormalige president van Interpol.

Jacob "Jackie" Sello Selebi

Nasionale Polisiekommissaris
Ampstermyn
2000 – 2009
Voorafgegaan deur John George Fivaz
Opgevolg deur Bheki Cele

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Maart 1950
Johannesburg
Sterf 23 Januarie 2015 (op 64)
Pretoria

In Januarie 2008 is Selebi op verpligte verlof geplaas en het hy as die president van Interpol bedank, waarna hy weens korrupsie aangekla is. Hy is in Julie 2009 deur Bheki Cele as polisiekommissaris opgevolg.

Selebi is op 2 Julie 2010 aan korrupsie skuldig bevind. Op 3 Augustus 2010 is hy vyftien jaar gevangenisstraf opgelê. Sy aansoek om appèl is op 2 Desember 2011 afgekeur. Desnieteenstaande is hy in Julie 2012 op mediese parool vrygelaat.

Selebi is op 23 Januarie 2015 ná ‘n lang siekte in die ouderdom van 64 jaar oorlede.

Verwysings

Tags:

1950201523 Januarie7 MaartANC-jeugligaInterpol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnglisismeRassismeFanie OlivierFranse RewolusieJan van RiebeeckProstaatkankerKommunismeDieretuinTemperatuurTuberkuloseFilosofieTaalMona LisaMaroela MediaC. Louis LeipoldtBruin huisslangGeweldBreinOnderwerp (taalkunde)BiodiversiteitBosvarkSiya KolisiPornografiese akteurOranjerivierDuitsPiet ByleveldByMadison IvyVersamelnaamAppendiksIngrid JonkerNaaldekokerVerlede tydEngelandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989HormoonsiekteOm-te-infinitiefkonstruksieKwikHulpwerkwoordLugbesoedelingWaarheid-en-versoeningskommissieKaapstadMerinoSuurreënMIVHipoteseVars waterSeksuele opwekkingTitaanAanhalingstekensTrekarbeidNagmaalChris HaniFibonacciBynierBayer 04 LeverkusenWoestynTuisbladWes-Germaanse taleInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van veltoestandeDrakensbergeWet op Bantoe-onderwysCheslin KolbeHoutSoogdierHeelgetalKarlien van JaarsveldAfghanistanSoortnaamAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeelslangTydLeeuHartversaking🡆 More