Bezuidenhoutspas

Bezuidenhoutspas is 'n bergpas in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika op die pad tussen Harrismith en Bergville.

Bezuidenhoutspas
Ligging Tussen Harrismith en Bergville
Hoogte 1 689 meter (5 541 voet)
Oppervlak Grond
In Drakensberg

Die pas is tussen die Van Reenen- en Oliviershoekpas geleë. Dit is 'n grondpad wat ongeveer 1 km buite Harrismith begin en in Bergville eindig. Omdat die pas afgeleë is en selde gebruik word, word 'n 4x4 aanbeveel, maar voertuie met goeie grondvryhoogte kan dit ook gebruik. Die pad bied 'n besondere uitsig oor die streek.

Nabygeleë plekke: Nondela, Skoenkop, Dumbe (5 km oos), Beauchef (6km oos), Tintwa (7 km noordwes), Kerkenberg (8 km noordoos), Steps Pass (8 km suidoos), Tshenilempisi (9 km oos) en Tintwapas (10 km noord).

Sien ook

29°12′49.7″O / 28.548528°S 29.213806°O / -28.548528; 29.213806

Tags:

BergpasBergvilleHarrismithKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagnetismePapierCradock-4AardedagTrekarbeidSilwerStollingsgesteenteMahatma GandhiMenseregteSweedsHandelsmerkWortelVerstedelikingSatellietIndustriële RevolusieJavaScriptVulkaanBeaufortskaalVolhoubare ontwikkelingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)HartversakingAardverwarmingAdolf HitlerMeningsverskil oor aardverwarmingByvoeglike naamwoordSoogdierDikdermSoweto-opstandChapmanspiek-rylaanAarde se atmosfeerLys van Afrikaanse rolprentePriemgetalPersoonlikheidYsbeerGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogTsongaRymReënspinnekopSeksuele penetrasieEienaamPikkewynFibonacci-reeksIoonVaginale kankerKarakteriseringCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWitbankTwaalf Stamme van IsraelMorfeemWoordsoortProksemikaHaasLimpopo (rivier)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidNedersettingAssonansieAtriale fibrillasieWerkersdagSinkCarike KeuzenkampBeesvleisJohan BadenhorstMusiekSlag van BloedrivierJodeSonBestuiwingMilitêre diensplig in Suid-AfrikaTurkyePretoriaHondGriepMigrasie van voëlsWiskunde🡆 More