Beiteltand-Lipvis

Die beiteltand-lipvis (Pseudodax moluccanus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese gebied en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Sodwanabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Chiseltooth wrasse.

Beiteltand-lipvis
Beiteltand-Lipvis
Beiteltand-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Labroidei
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Pseudodax
Spesie:
P. moluccanus
Binomiale naam
Pseudodax moluccanus
(Valenciennes, 1840)

Voorkoms

Die vis se lyf is reghoekig en dun. Daar is 'n paar plat tande voor in elke kaak wat uitstaan. Die sylyn is geboë. Die kop en lyf is grysgroen of bruin en daar is 'n donker kol op elke skub. Die dorsale vin is oranje-rooi gekleurd. Die lippe is geel en daar is 'n blou streep oor die boonste lip wat oor die wang strek. Die stertvin is swart terwyl die basis ligter is.

Die onvolwasse vis is donkerbruin met twee blou horisontale strepe; een aan die bokant en die ander van die mond tot by die anale vin se basis. Die vinne is donkerbruin tot rooibruin.

Die vis word tot 25 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe, gewoonlik in grotte tot op dieptes van 40 m.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Beiteltand-Lipvis VoorkomsBeiteltand-Lipvis HabitatBeiteltand-Lipvis Sien ookBeiteltand-Lipvis BronBeiteltand-Lipvis Eksterne skakelBeiteltand-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Inleiding tot die genetikaGewone breukeSendelingposisieAfrikanersAnglisismeEendbekdierPrimêre sektor van die ekonomieNiersteenNG gemeente MurraysburgWerkloosheidKoolhidraatDierEreksieMaatskaplike verantwoordelikheidHipoteseSebraPolisieSwangerskapGrondwetPad na jou hartTuisbladSuikersiekteIsraelMaselsMobutu Sese SekoSeptimius AwardsElektroniese of digitale mediaBloedsomloopstelselThomas EdisonMonopolieTienie HollowayPampoentjiesInflasiePeriodieke tabelKalenderBotswanaBloukraanvoëlKolonisasieDriedimensioneelKrugerwildtuinAvbobLionel MessiPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGrondbesoedelingRomeinse RykGroot-VisrivierBoelieryWoestynTikTokConsolidated B-24 LiberatorWapen van Suid-AfrikaNierversaking19de eeuEierstokAardverwarmingOopbroninhoudVoegwoordOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLeah van NiekerkVersamelnaamStaatstoelaeMonumentOogproblemeRegverdige handelBernice WestRekeningkundeSomerHaaieKatoenZack du PlessisBloeddrukEskomCoca-ColaReënspinnekopBlaarSlang🡆 More