Becquerel

Die becquerrel is die SI eenheid vir die aktiwiteit van 'n radio-aktiwiteit en het die simbool Bq.

Die naam "becquerel" is in 1975 deur die BIPM te ere van die Franse fisikus Henri Becquerel toegeken. Dit is gedefinieer as die gemiddelde aantal radio-aktiewe disintegrasies per sekonde. Dus het die becquerel die dimensie s-1. Al is hierdie dimensie dieselfde as die dimensie van die SI-eenheid vir frekwensie, die hertz, word die eenheid "hertz" gebruik om gereelde gebeurtenisse te meet, maar 'n radio-aktiewe disintegrasie is 'n ewekansige gebeurtenis.

Becquerel
Geiger teller word gebruik om die aktiwiteit van 'n radio-aktiwiteit te meet

Verwysings

Tags:

FrekwensieHenri BecquerelHertzInternasionale Buro vir Mate en GewigteRadio-aktiwiteitSI-stelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SimboolGreen PornoCradock-4KommunikasieAnale seksOnse VaderLikkewaanEerste WêreldoorlogLys van politieke partye in Suid-AfrikaKarakteriseringPlae van EgipteGlobaliseringEkonomiese VryheidsvegtersMonopolieFinale OplossingWet op NaturellengrondJo BlackGeografie van Suid-AfrikaVisLys van kinderspeletjiesSlangBrongitisVratMetafoorNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOpenbare redevoeringRooikatOos-KaapRooibokTafelbergStaatstoelaeInflasieIdioomOrtopedieWiki Commons20ste eeuWewervoëlsPersentasieKoos du PlessisEmfiseemHoutSportAkwariumOntwikkelende landChristeneSuikerbekkiesBloemfonteinMotorvoertuigDroomGiuseppe Guarnerig8ftoAfrikaansSosiale mediaLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaElandréOntwikkelde landMikro-ekonomieSelfoonNedersettingVersoeningsdagVaginale kankerChristogramNatuurrampLys van chemiese elemente volgens atoomgetalInsekWikimedia-stigtingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSoweto-opstandLabia (geslagsdele)Periodieke tabelWeervoorspellingHeuningKwaZuluInfeksieMorfologie (taalkunde)🡆 More