Pierre Curie: Franse fisikus (1859-1906)

Pierre Curie (15 Mei 1859 – 19 April 1906) was 'n Franse fisikus en die eggenote van Marie Curie.

Hy het aan die Sorbonne studeer en word professor in Algemene Fisika aan die École de Physique et de Chimie in 1895. Later beklee hy dieselfde pos aan die Sorbonne in 1904.

Pierre Curie
Pierre Curie: Kyk ook, Verwysings, Bron
Pierre Curie, ca. 1906

Gebore 15 Mei 1859
Parys, Frankryk
Oorlede 19 April 1906 (op 46)
Parys, Frankryk
Blyplek Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Chemie, fisika
Alma mater Sorbonne
Doktorale promotor(s) Gabriel Lippmann
Doktorale student(e) Paul Langevin
André-Louis Debierne
Marguerite Catherine Perey
Bekend vir Radioaktiwiteit
Curie se wet
Toekennings Davy-medalje (1903)
Nobelprys vir fisika (1903)
Matteucci-medalje (1904)
Elliott Cresson-medalje (1909)
Handtekening Pierre Curie: Kyk ook, Verwysings, Bron

Sy eerste navorsingswerk het gegaan oor magnetisme in kristalle. Saam met sy broer Paul-Jean Curie ondersoek hulle piësoëlektrisiteit in kristalle in 1880. Sy werk oor magnetiseerbaarheid lei tot Curie se Wet terwyl Curie se Punt die kritiese temperatuurpunt is waar magnetisme skielik verdwyn. Pierre Curie ontvang in 1903, saam met Henri Becquerel en sy eggenote Marie, die Nobelprys vir fisika.

Hy sterf in 'n ongeluk toe 'n perdekar oor hom ry in Parys op 19 April 1906. Pierre en sy vrou het twee dogters gehad: Ève en Irène.

Kyk ook

Verwysings

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 566.

Eksterne skakels

Tags:

Pierre Curie Kyk ookPierre Curie VerwysingsPierre Curie BronPierre Curie Eksterne skakelsPierre Curie15 Mei185919 April1906Marie CurieSorbonne

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Nederlandse skildersKopieregVerkragtingKoolhidraatGeslagNic de JagerPampoentjiesKoos BekkerApokriewe boekeVloeistofSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mikro-ekonomieStedelike hitte-eilandRenaissanceToekoms van die AardeLübeckRivierChatGPTAborsie in Suid-AfrikaPad na jou hartSportAnrich HerbstGeldeenheidVakbondImpakte van toerismeAvbobLiefdeBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Toestand van materieGeweldSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCradock-4HeuningbyRacheltjie de BeerFabelSuid-SothoTaalWiskundeNazi-DuitslandVergelykings (taalkunde)Seksueel oordraagbare infeksieSpinnekopOnderhandelinge om apartheid te beëindigInligtingGreen PornoVryheidsmanifesRooipandaSelfmoordKunsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSiya KolisiSeisoenPerdebyeGrondbesoedelingTrekarbeidSaartjie BaartmanAfrikanersMurunwa MakwarelaSpysverteringstelselKunselementeWoestynSelfstandige naamwoordAmateurradioErosietipesLys van nedersettings in Suid-AfrikaSoweto-opstandOlimpiese SpeleEugenetikaRoofvoëlSonnestelselRenosterSikloonKalsiumNasionale VrouedagDemi Lee Moore🡆 More